Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Calitz

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Annaleen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Cold but pleasant. Our stay was very pleasant. Everything you need for a short getaway. The owner is a very pleasant and friendly lady, and the decor is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
The Calitz
Good day Annaleen, Thank you for this wonderful review. Thank you for supporting our business. It was delightful having you at The Calitz. We hope to see you again in the future. Wishing you all the best. Kind regards, Angela

Geandrie A
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Het baie lekker gebly, en was baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
The Calitz
Hi Geandrie, baie dankie vir die mooi resensie. Baie dankie dat julle ons besigheid ondersteun het. Dit was heerlik om julle te ontmoet en om julle hier by ons te verwelkom. Ons hoop ons sien julle weer. Vriendelike groete, Angela

Stephanie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great value, clean, spacious. Friendly host. Lovely clean place with a cute braai area and pool, huge kitchen for self-catering. We stayed in for dinner (as it was a Sunday) and watched a beautiful sunset. Safe off-street parking and quiet neighbourhood. 3-minute drive to shops, town centre, and wineries. Angela was extremely welcoming and helpful. Thanks!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
The Calitz
Hi Stephanie, Thank you for this awesome review. Thank you for supporting our business. It was lovely having you stay at our guesthouse. We look forward to your next stay, if you decide to come back to Calitzdorp in the future. Wishing you all the best. Kind regards, Angela

Madri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Baie netjies. The Calitz was baie oulik en behulpsaam! 10/10. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Asemrowend. Baie lekker gebly. Die gasvryheid is uit die boonste rakke. Dit was baie lekker om daar te bly. Sal gou weer kom inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
The Calitz
Hi Johannes, baie dankie vir die pragtige resensie. Baie dankie dat julle by ons gebly het en ons besigheid ondersteun het. Dit was heerlik om julle almal te ontmoet. Sien uit om julle eendag weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Angela

Iantha M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Die beste gastehuis. Dit is die beste en skoonste gastehuis. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
The Calitz
Hi Iantha, Baie dankie vir die amazing resensie. Baie dankie dat julle ons besigheid ondersteun het. Was heerlik om julle te ontmoet. Sal lekker wees om julle eendag weer te sien, sou julle weer die kant toe kom. Alles van die beste vir julle. Vriendelike groete, Angela

Marita S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Kamers ruim, netjies, skoon en met alles wat mens benodig. Het op uiters kort kennisgewing die perfekte akkommodasie verskaf. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
The Calitz
Hi Marita, Baie dankie vir hierdie uitstekende resensie. Baie dankie dat julle ons besigheid ondersteun het. Sal heerlik wees om julle eendag weer te sien en te verwelkom hier by ons gastehuis. Alles van die beste vir julle. Vriendelike groete, Angela

Elvy H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie aangenaam. Verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jesse-nahash B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Spectacular! Felt like home to both myself and my wife. Had the best host. Angela was so friendly from the first moment all the way through our entire stay. Even following up long after we had left. Nothing short of outstanding!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
The Calitz
Hi Jesse, thank you for this fantastic review. Thank you for supporting our business. It was wonderful meeting you and your lovely partner. Looking forward to your next stay. Kind regards, Angela

Marius P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

Ons is baie vriendelik ontvang en die gasvrou is baie hulpvaardig. Dit was nie 'n wow ervaring nie, maar ons het dit nogtans geniet.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R710
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gertstraat 5, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3OGVjNzI1LTA3ZTgtNDJmYS05YzU5LTY4NWZlZTNkNjdiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 5 Gert Steet Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.527911884453 21.691643779468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang