The Calitz
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gertstraat 5, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Vanaf R710 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Calitz is 'n bekoorlike gastehuis in Calitzdorp, slegs 4 uur se ry van Kaapstad af. Calitzdorp is die "poort tot die Tuinroete" en is op die skilderagtige Roete 62 geleë. Dit staan ook bekend as die "porthoofstad" van Suid-Afrika en is die ideale oornagplek vir reisigers wat dié kontrei wil verken.
Die gastehuis bied slaapplek in 4 en suite-dubbelkamers en 'n gesinskamer met 2 en suite-badkamers wat slaapplek vir 6 gaste bied. Elke kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier en elektriese komberse in, en 3 van die kamers het elkeen 'n privaat binnehof.
Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra fooi beskikbaar vir groot groepe.
Die gastehuis het ook 'n sitkamer en eetkamer met 'n kaggel, waar gaste lekker kan ontspan. Gaste kan ook in die plonspoel in die tuin afkoel of van die braaigeriewe gebruik maak. Verder kan jy in die tuin sit en die pragtige berguitsigte waardeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Angela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 130
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Gertstraat 5, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink The Calitz het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Calitzdorp Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gertstraat 5, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang