Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Calitz

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gertstraat 5, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R710 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Calitz is 'n bekoorlike gastehuis in die lieflike dorpie Calitzdorp, net 4 uur se ry vanaf Kaapstad. Calitzdorp is die 'poort na die Tuinroete' en is geleë op die skilderagtige Roete 62. Dit staan ook bekend as die 'Portwynhoofstad' van Suid-Afrika, en is die ideale oornagplek vir reisigers om alles wat die streek bied te verken. .

Die gastehuis bied verblyf in 4 en suite-dubbelkamers en 'n gesinskamer met slaapplek vir 6 wat 2 en suite-badkamers het. Elke kamer beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier en elektriese komberse, en 3 van die kamers het hul eie privaat binnehof.

Ontbyt is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste slegs vir groot groepe.

Hul gastehuis het 'n sitkamer en eetkamer met 'n kaggel, waar gaste kan ontspan. Gaste kan 'n duik in die plonspoel in die tuin neem, of van die braaigeriewe gebruik maak. Pragtige berguitsigte kan vanuit die tuin geniet word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 128 resensies vir The Calitz
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Gertstraat 5, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Calitz het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R710
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R710
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gertstraat 5, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3OGVjNzI1LTA3ZTgtNDJmYS05YzU5LTY4NWZlZTNkNjdiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 5 Gert Steet Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.527911884453 21.691643779468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang