Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Camello

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringsinhel 15, Heather Park, George, 6536, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 730 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Camello is geleë op die skouspelagtige Tuinroete, in 'n stil veilige woonbuurt in George en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en is op 'n residensiële eiendom in 'n Cul-de-Sac geleë. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hulle beskik oor lugversorging, oorgenoeg kasspasie en kwaliteit linne. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is toegerus met 'n induksiestoofplaat, 'n mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek asook 'n TV met DStv vir vermaak tydens gaste se verblyf.

Daar is privaat braaigeriewe asook 'n gemeenskaplike, onderdakbraai-area vir reënerige dae. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die ruim eiendom spog ook met 'n swembad en 'n inwonende Labrador wat lief is vir kinders.

Die eiendom is slegs 500 m vanaf 'n geriefswinkel, apteek, restaurant, gimnasium, wassery, haarkapper en vulstasie. Daar is 5 gholfbane binne 'n radius van 15 km, waarvan 4 in die top 40 van Suid-Afrika is. Dit is ook 1 km vanaf 'n bergfiets- en roetedrafparadys. Die George-lughawe is 10 km weg en die naaste strand is net 15 km weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 19 resensies vir The Camello
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Callie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kameeldoringsinhel 15, Heather Park, George, 6536, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Camello het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 730
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 730
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringsinhel 15, Heather Park, George, 6536, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArvbEGRhhqOEjXYvFnEbLZH03yo5bN9zuWihVp7FSxnE7lJqkcC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 730 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 15 Kameeldoring Close Heather Park 6536 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.952187598839 22.435332906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang