Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Camptainer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 437, Herondale-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Camptainer is in die afgesonderde Tulbagh-vallei op die Herondale-plaas geleë en bied 'n glanskamp-ervaring met selfsorggeriewe wat onafhanklik van die nasionale kragnetwerk is.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n pragtig versierde oopplan-ruimte met lugversorging, 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuis. Die slaaparea het 'n dubbelbed en direkte toegang tot 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kampeerplek het slaapplek vir 4 ekstra gaste.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na 'n balkon met 'n privaat warmbad met 'n pragtige uitsig oor die rustige plaas waar die plaasdiere wei.

Gaste het toegang tot 'n volledig toegeruste gimnasium onder die eenheid. Daar is 'n skilderagtige 3 km-roete vir draf, stap of fietsry. Gaste kan ook visvang, kajakvaart en bootskaats geniet. Daar is ook 'n voël-eiland in die middel van die dam. Die plaas word deur bekroonde wynplase omring en beloof 'n unieke ervaring en 'n onvergeetlike wegbreek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Plaas 437, Herondale-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 437, Herondale-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9fb0fe5e76320a115b87a235a4c5b29180163a72c945f03f39da6e2057c1da39aeae361fc1855d42ed281cce479888eb5db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) Farm 437 Herondale Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.272225552078 19.118825143235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang