Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cape Aquanaut

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 40% af

Kry 40% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 9 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeu-straat 16, Glen Marine, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 R1 140 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Cape Aquanaut, geleë op 'n heuwel, is 'n pragtige en unieke styl selfsorgwoonstel in die hartjie van Glen Marine, Glencairn. Dit is 'n wonderlike plek vir gaste wat die suidelike voorstede van die Moederstad wil verken.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie woonstel het 'n omheinde patio met 'n etenstafel en 'n gasbraai wat die perfekte plek is vir gaste om te ontspan terwyl hulle die asemrowende uitsigte oor die see en die Valsbaai-area bewonder. Die ligging van hierdie eiendom is naby Harbour Bay Mall en 'n Mediclinic-hospitaal. Dit is ook 'n kort entjie vanaf Simonstad wat bekoorlike winkels en restaurante het.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Seemeeu-straat 16, Glen Marine, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R1 900 R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeu-straat 16, Glen Marine, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ef1606065b9113b66db403122de28af78ba295022b1b795075b2269e2f006d3538c1efb3c718c5a4ed0934aa671b204bca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 140 per nag (plek vir 4) 16 Seemeeu Street Glen Marine 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.1665402 18.4260631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang