Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cape Bali

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hely Hutchinson-laan 22, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R16 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

The Cape Bali is 'n pragtig ingerigte vakansiehuis wat op die boonste heuwels van Kampsbaai, Kaapstad geleë is. Hierdie huis is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike en ontspannende tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan tot 12 gaste in 6 slaapkamers en 7 badkamers. Drie van die kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die ander drie almal 'n koningingrootte-bed het. Al die slaapkamers het toegang tot hul eie en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad en stort, of net 'n stort. Daar is ook 'n gedeelde badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV met DStv en 'n kaggel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Op hierdie eiendom het gaste toegang tot 'n verhitte swembad, braaigeriewe, 'n gimnasium, sonkrag, welige omheinde tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante asook verskeie wynplase en strande.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 6 Slaapkamers 7 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Hely Hutchinson-laan 22, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R16 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R16 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hely Hutchinson-laan 22, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11991e4abb96be033f93a36f4d8209ff05a8841989bac5e30818928419c6dfdf36fa4846836e8c41f40df5c31a5d21258d79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R16 000 per nag (plek vir 12) 22 Hely Hutchinson Avenue Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9531208 18.3886888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang