Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cape Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 137 resensies vir The Cape Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Deon C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C

Gemaklik.

Was baie gemaklik en skoon.

Harrianna R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harrianna R

Waarde vir geld.

Beslis die moeite werd. Uitstekende diens.

Harrianna R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harrianna R

Uitstekende diens, baie rustige atmosfeer.

Baie dankie aan die opgradering van ons kamer. Dit was 'n groot bederf. Ons het heerlik gekuier. Sal beslis weer kom.

Louise W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise W

Tevrede.

Baie dankie vir alles, julle plekkie en diens was uitsteekend! Ek hoop om julle gou weer te sien.

Zandri M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandri M

Die mooiste plekkie!

Die perseel self is ongelooflik mooi- dit voel of mens iewers in die Wynlande is. Die diens was puik en ons kamer was skoon en netjies- met alles wat ons nodig gehad het. Ek sal hierdie plekkie beslis aanbeveel!

Nareeshia G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nareeshia G

Kalm en rustig.

Ja, dit was heel rustig.

Tedré V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tedré V

Heel aangenaam.

Heel lekker gebly. Plek is skoon en netjies. Parkering was wel vir my 'n probleem. Daar word veilige parkering aangebied maar gaste kan mekaar maklik vas parkeer.

Rina K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rina K

Baie mooi, netjies en skoon.

Die kamers is baie klein. Ons het klomp bagasie gehad a.g.v. 'n lang reis en die spasie in die kamers is baie beperk. Die sitkamer het ook nie genoeg sitplek vir 4 mense nie.

Shanté V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shanté V

Gemaklik, veilig en behulpsame diens.

Fantastiese oorblyf met ongelooflike ontvangs.

Alicia L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia L

Heerlik.

Heel lekker gebly, die personeel help graag en volg op; dit was bietjie knap vir ons 4 mense met die baba saam, maar aanbeveelbaar.

Esmé V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esmé V

Andersins goed.

Eenheid het geen handdoeke gehad nie. Area agter (Ontvangs) kort aandag. Een bed het ingeval, slaap moeilik.

Deon C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon C

Netjies.

Netjies, maar daar was geen kragproppe vir lampies by bedkassies nie en ook geen elektriese proppe vir selfoonlaaiers nie. Daar was ook net een handdoek terwyl ons twee gaste was.

Janet D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janet D

Fine for an overnight stop.

Great overnight stop, but the room is quite cramped with little space to put things.

Petula R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petula R

Lekker gekuier sal beslis aanbeveel.

Dit was aangenaam en skoon. Vriendelike ontvangs en behulpsaam.

Jaco N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco N

N/a.

Die ligging is reg langs die ingangs pad in Upington, en die myn trokke ry die heelnag. Behalwe vir dit is alles reg!

Graham S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham S

Friendly, professional and enjoyable.

Awesome! Clean, neat and secure. Friendly staff and owner. Air cons that really work.

Anene M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anene M

Excellent.

Highly recommend The Cape Lodge, clean, neat and quiet and most importantly, good working air conditioners. Will stay there again.

Sandra H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra H

Baie kort aangesien ons laat gearriveer het maar was gemaklik.

Ons het baie laat gearriveer en die gasvrou het vir ons gewag. Baie vriendelik en het heerlik geslaap.

Tinus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus V

Goed.

Veilig, nie te ver na centre.

Marina V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Lekker geslaap.

Ons het 'n handdoek gekort en gesukkel met die deur se sleutel, maar die ontvangsdame was elke keer telefonies beskikbaar.

Launce M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Launce M

Not prepared at all.

Reception was the one positive item. The front door is broken and cracking apart. You can stand inside and look through the cracks (can be fixed for under R100.00 with brown painters mate silicon and a caulking gun - 5 minutes). Went out to supper and got back a bit late. Children wanted to shower - no towels. Fortunately, we had swimming towels with us. Wanted to relax, no DSTV operational, rebooted and tried all the normal tricks, nothing. The following morning wanted to wash dishes - no sponge, dish cloth or drying cloth. Really not the service I expected.

Gerrit S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit S

Sal The Cape Lodge aanbeveel.

Die enkel kamers het net 'n bed en 'n yskassie. Daar is nie 'n plek om te werk soos 'n klein tafel met 'n stoel nie. Miskien was ander kamers daarmee toegerus, maar dit was nie aangebied nie. Andersins was alles goed.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Tobie C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie C

Gerieflike oornagplek.

Die kamers is klein, so ook die badkamer. Maar goed geprys vir dit wat gebied word.

Johann H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johann H

Nie aan ons behoefte voldoen as oornagverblyf nie.

Die fasiliteite is puik. Onderhoud en instandhouding nie op standaard nie. Geen handdoeke beskikbaar nie, wat met moeite uitgesorteer is.

Natalia M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalia M

Dit was ons geld werd.

Ons het dit geniet en die persoon by ontvangs was baie vriendlik. Ons sal definitief weer daar bespreek. Netjies en baie vriendlike diens.

James B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B

Puik baie lekker.

Baie vriendelik, skoon en netjies.

Lola B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lola B

Uitstekende waarde vir geld.

Ons gesin is so beïndruk met Cape Lodge. Dankie Simone, julle gaan ons definitief weer sien!

Hilda B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B

Gesellige eenhede, personeel vriendelik en behulpsaam, skoon en netjies. Baie dankie.

Met ons aankoms is ons vriendelik verwelkom. Die personeel het ons bygestaan met alles. Die koelkassies is net klein vir iemand wat ver reis. Sou graag ons vleis wou vries. Die restaurant soos geadverteer werk nie meer nie.

Genice S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genice S

Ek sal enige tyd weer daar gaan oornag.

Verblyf was uitstekend! Ek het die stilte en skoonheid geniet. The Cape Lodge sien my definitief weer!

Hennie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L

Baie lekker.

Was vinnig. Maar baie lekker gewees.

Neil B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil B

Genotsaam.

Het die privaatheid baie waardeer.

Lorraine S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S

Waarde vir geld.

The Cape Lodge bied veilige, netjiese akkommodasie teen 'n billike prys. Vriendelike diens en pragtige tuin. Goeie waarde vir geld.

Lizelle K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K

Baie lekker, rustige en skoon kamers.

Oorgeslaap op pad na Kgalagadi-park. Skoon en baie rustige plek, diens uitstekend.

Rajiv D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rajiv D

Lekker vinnige kuier.

Baie lekker gebly. Alles was netjies en in orde. Sal definitief weer daar gaan bly. Waarde vir geld.

Helena Neeltje F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena Neeltje F

Good value for money.

Rooms very small and not suitable for travelers with lots of luggage. Accommodation suitable for business trips.

Pieter S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Vriendelike, hulpvaardige personeel. Van ons gaste het wel nie warm water gehad nie en lugversorging nie gewerk nie.

Netjiese gastehuis wat ek sal aanbeveel. Goeie waarde vir geld met goeie ligging en vriendelike, hulpvaardige personeel. Selfs een van die motors vir ons gewas.

Wilna Holtzhausen H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna Holtzhausen H

Baie, baie skoon.

Baie, baie skoon, spasie net baie beperk, maar mooi.

Jarryd S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarryd S

Lekker.

Het 'n lekker tyd gehad.

Este J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Este J

Vinnige stop.

Baie netjies en skoon, alles wat nodig is vir 'n vinnige stop in Upington.

Louis V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Louis V

Die dubbelkamer vir oorslaap vir 2 persone is definitief te klein. 'n Mens sukkel selfs om jou bagasie daarin te kry.

Ons het slegs 'n oorslaapgerief gesoek, maar nog nooit so 'n beperkte spasie beleef nie, dog die gasvryheid was besonders.

Piet (ph) B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Piet (ph) B

Kamer is baie, baie klein.

Jy kan nie werk in jou kamer nie. Te klein.

At N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
At N

Teleurstellend.

Die lodge lyk van buite besonder stylvol en baie netjies. Binne een groot teleurstelling. Kamers so klein dat daar nie eers plek vir tasse is nie! Geen bedlampie is gekoppel nie, want kontakdrade js nie by kontakpunte bereik nie. Vir 4 gaste word slegs twee handdoeke voorsien, toiletpapier te min. Slegs 3 sitplekke in leefarea vir 4 gaste. Twee glase vir 4 gaste, teelepels te min, ens. Bygesê, op navraag is van die dinge reggestel, maar ek voel dis nie op die standaard wat 'n mens verwag nie. Nie webtuiste se skuld nie, net swak bestuur. Ook slegs een spieël in leefarea met niks in die slaap- of badkamer nie. So mooi van buite, maar binne swak hoewel skoon en netjies.

Wouter B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter B

Klein maar gerieflik vir oorslaap.

Beter inligting kan by aankoms verskaf word soos oor die koordlose netwerk. Huisdienspersoneel moet opskerp met gebruiksartikels wat hervulling benodig (seep en toiletpapier). Indien jy 'n vroeg beweger en laat terugkeerders is, is dienste soos karwas nie regtig op jou van toepassing nie. As jy verkies om wyn uit 'n wynglas te drink bring you eie een saam.

Hebeth J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hebeth J

Baie klein!

Baie klein kamers! Daar was geen asdrom in die kamer nie. Nie geskik vir meer as een mens nie! Daar was net een groot badhanddoek en een klein badhanddoek. Slegs een rol toiletpapier! Is teen die hoofpad en was baie lawaaierig! Parkering ook 'n probleem! Sal nie aanbeveel vir meer as een persoon nie!

Tyronbernard V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyronbernard V

Excellent.

Awesome place. Very clean and modern. The accommodation was 10/10. Will definitely be staying there again.

Tyronbernard V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyronbernard V

Awesome.

What an awesome place. Staff friendly and very helpful. Clean and upmarket lodging. Was good staying over with our group and will do it again.

Koos O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos O

Goeie oornagplek op pad na die Kaap.

Sien sterre.

Ricardo F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ricardo F

Dit was skoon en netjies soos altyd, maar ons was 'n bietjie teleurgesteld.

Ons geniet die ligging, netheid en veiligheid van The Cape Lodge. Ons het so uit gesien na die lekker ontbyt wat hulle altyd maak, maar tot ons teleurstelling was daar geen ontbyt beskikbaar nie. Ons moes uit ry, indien ons ontbyt wou geniet. Dit was regtig 'n teleurstelling omdat hulle ontbyt uit die boonste rakke is.

Lize-mari D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari D

Heel aangenaam, geen probleme gehad tydens ons verbly.

Baie rustige area, alhoewel dit teen die hoofpad sit is daar bietjie geraas. Ons woonstel het alles in gehad wat nodig was en daar was braaigeriewe ook beskikbaar.

Anriette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anriette V

Justine was ongelooflik behulpsaam en vriendelik.

My dogter het Cape Lodge gebruik in Desember en ons aanbeveel om daar te slaap, was nie teleurgesteld nie. Baie dankie.

Chris G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Chris G

Eenheid geweldig klein vir twee persone.

Bespreek vir ontbyt. Geen ontbyt beskikbaar.

Danie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie B

Nie Lekkke nie

Kamer heeltemal te klein, geen plek om bagasie neer te sit nie. Handwasbak pateties klein. Blinders en gordyne ontoereikend - buiteligte verlig die kamer en dit bly skemer. Skerp rooi en blou ligges by TV skyn direk op mens se oe en is erg hinderlik. Lodge te naby N14; motors en veral die trokke raas deur die nag en dis moeilik om te slaap.

Johan O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan O

Netjiese oornagplek te naby raserige hoofpad.

Ons gesin het op pad van die Kgalagadi af terug Kaap toe by The Cape Lodge oornag. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is netjies en mooi uitgelê maar dit is 'n groot jammerte dat die perseel reg langs 'n groot hoofpad geleë is en die motors en vragmotors tot laat saans 'n enorme geraas maak wat baie steurend is. Ons wou graag goed uitgerus wees vir die vorige dag se langpadroete maar die geraas het ons redelik gepla. Die gastehuispersoneel moet ook bietjie beter kwaliteitbestuur doen weens 'n aantal klein dinge wat fout was soos bv. dit is 'n selfsolgeenheid en daar is 'n 2-plaatstoof maar geen potte of panne nie. Slegs 1 teelepel vir 4 persone. Geen seep of lappe in die kombuis nie. Geen handwasseep of lyfwasseep vir gaste nie. Geen opvangs van gratis WiFi nie en die DStv het nie gewerk nie - alhoewel die personeel die dekodeerder uitgeruil het na ek dit aangemeld het. Dit is alles klein dingetjies wat mens pla en wat ek glo die bestuur maklik kan regkry. Dit is jammer die gastehuis is langs 'n hoofpad - weens dit sal ons gesin heel moontlik nie weer daar oornag nie.

Louw V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw V

Puik akkommodasie. Probleem met krag wat afgaan sonder voorsiening.

Dan een klein versoek by wasbak in badkamer, ons lang mense wil graag die spieël kan gebruik.

Uys H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Uys H

Baie lekker.

Baie lekker oorslaapplek.

Ben . - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben .

Sakpaskamer kompak/klein. Goed genoeg vir oornag, maar sonder selfsorg-opsies. Slegs ketel met koffie/tee.

Ons is vriendelik en behulpsaam ontvang en kon lekker slaap sonder ongerief na ons elders gaan kos koop het. Ouers met kinders moet liewer sakpaskamers vermy en die groter selfsorg-eenhede bespreek. Die kamers is naby die groot pad geleë, maar ons twee eenhede het nie groot geraas ervaar weens vragmotors nie. Mure tussen eenhede het net matige klankdemping. Gelukkig is daar badkamer tussen-in.

Johann G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann G

Netjies, maar kamers baie klein.

Skoon en netjies, maar kamers nie regtig geskik vir twee persone.

Pietie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Pietie V

Te klein vir dubbelkamer.

Kamer is adverteer met 'n koningingrootte-bed. Bed was dubbelbed en kamer was beknop ek neem aan dit is hoekom daar nie meer 'n koningingrootte-bed is nie. Dit word adverteer as losstaande eenheid wat nie losstaande was nie. Stort het nie rakkies vir seep ens. Ontbyt was heerlik!

Sonja V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sonja V

Die swakste lodge op die webblad.

Die oorsig vir die eenheid wat ons bespreek en voor betaal het gee mens die indruk dit is 'n luukse eenheid met twee kamers, een met twee enkelbeddens en die ander met 'n koningingrootte-bed. Dit maak ook aanspraak op 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is slegs 'n dubbelbed en geen en suite nie, net 'n badkamer met stort in die eenheid. Hierdie eenheid is so klein en beknop dat daar nie eers plek is om 'n enkele tas neer te sit in die kamers nie. Daar is slaapplek vir 4, maar slegs sitplek vir 3 in die klein sitkamer. Daar is geen vorm van spieël in die slaapkamers nie en slegs 'n spieël in die sitkamer. Dis geleë reg langs die besige N14 en baie raserig. Dit was bitter ongemaklik en onaangenaam om 4 persone in hierdie "luukse gesinseenheid" te wees. Daar is ook geen ontbyt of aandete aangebied in die eetkamer van die ontvangslokaal nie.

Rinie L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinie L

Ongelukkig was dit te beknop om nog 'n nag oor te bly.

Ek moes seker verkeerd gekyk het, het gedink dis selfsorg. Ek het my geld gemors.

Jeanette R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette R

Aangenaam, skoon en gerieflik.

Was aangenaam verras met vriendelikheid en hoe skoon en netjies eenheid was. Die lugversorging was 'n pluspunt in die baie warm weer. Kon ongelukkig nie ontbyt eet wat aanbeveel was nie a.g.v beurtkrag, dus kan ek aanbeveel dat oord 'n gasstoof aanskaf. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Hester J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester J

Heerlik en gerieflik vir oornagverblyf.

Ek het dit baie geniet, die ontvangs was innemend, kamer heerlik koel, lekker geslaap, sal net dalk 'n voorstel maak dat 'n lekker beskuit saam vroeg oggend koffie/tee bedien word.

Nicolaas S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas S

Verwagtinge oortref.

Van vriendelike en professionele ontvangs tot uiters netjiese veblyf. Die verblyf by die The Cape Lodge was 'n besonderse positiewe ervaring. Sal dit sonder twyfel aanbeveel.

Robyn S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn S

Goeie oornagverblyf in baie mooi kamers.

Die huisie waarin ons gebly het was baie netjies en skoon. Die lodge is baie skoon buite en het 'n lekker atmosphere. Daar was baie spasie vir ons 3 volwassene. Die beddens slaap gemaklik. Daar is 'n mini stoof, maar geen potte of panne was verskaf nie so ons moes vir ontbyt gaan by hulle restaurant. Hulle het vergeet om toilet papier te verskaf en ons moes ook vra vir opwasseep.

Sam P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sam P

Vriendelike en hulpvaardige ontvangs en personeel.

Baie netjies en veilige omstandighede. Wonderlike ondervinding weg van die huis.

Rita C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita C

Dit was 'n aangename ondervinding.

Was op reis na Kgalagadi Transfrontier Park, ons het na 20:00 by die lodge gearriveer. Ons was verwelkom deur 'n baie vriendelike en professionele dame, waarna sy ons na die eenheid vergesel het. Die chalet was skoon, linne en handdoeke spierwit, toegerus met die nodige breekgoed, koffiestasie en klein yskas. Veilige parkering vir voertuig. Na my mening goeie waarde vir geld. The Cape Lodge kan ek aanbeveel vir 'n goeie nagrus.

Donna-lida V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna-lida V

Heerlik!

Heerlik, baie skoon, vriendelik.

Alta D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D

Baie aangenaam en gemaklik.

Die familie-eenheid was baie netjies en gerieflik. Sal beslis weer hier bly.

Sylvia V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia V

Netjies, veilig.

Baie netjies, net ietwat klein vir 'n gesin, 100% vir oornag. Uitstekende kliëntediens, gratis karwas 'n bonus!

Este J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Este J

Heerlike, netjiese verblyf.

Verblyf was baie netjies en skoon en lekker stil en rustig. Kosmaak- en braaigeriewe is beskikbaar, maar nie veel kombuisware om mee te kook nie. Kan gerus bietjie aangevul word.

Joan E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Joan E

Dis 'n baie rustig omgewing, mooi, baie netjies, personeel was vriendelik.

Ons was 2 persone en in kamer was net een handdoek, geen toiletpapier, geen shampoo, een klein plat koekie seep, geen stoel of bankie vir tas. Parkering werk nie. Ek sal die kamer net vir een persoon aanbeveel.

Stefan G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan G

Sien sterre.

Goeie oornagplek en waarde vir geld.

Ebeth D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ebeth D

Ons het lekker daar gebly.

Kamers was netjies alhoewel baie klein. Sou graag ook WiFi wou gehad het. Andersins baie goed gewees.

Eugene P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P

Heerlik!

Baie lekker oornagverblyf geniet.

Lize V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Baie skoon en netjies.

Ons het 1 nag gebly en kamers was baie skoon en netjies. Goeie waarde vir geld. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik. Sal beslis aanbeveel en ook self weer daar bly.

Natashia P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashia P

Baie netjies en veilig.

Baie netjiese oornagkamer en alles was skoon en in werkende toestand. Die ontbyt was heerlik!

Nd S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nd S

Lekker ontvang deur Alesandro.

Dankie vir 'n rustige aand!

Gerrit H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit H

Uitstekende verblyf vir oornag.

Aangename skoon en netjiese plekkie. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Sal The Cape Lodge enige tyd aanbeveel vir 'n oornag opsie.

H V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H V

Dit is 'n perfekte plek vir oorslaap.

'n Baie netjiese plek vir oorslaap. Net bietjie klein kamers maar nogsteeds 'n pragtige, netjiese plek.

Esta L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta L

Kamers baie netjies en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Het weer by Cape Lodge bespreek vir ons terugkeer van Namibiese toer. Aangename verblyf en baie vriendelike en behulpsame dame by ontvangs.

Renscha V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renscha V

Die verblyf was perfek!

Ons sal definitief weer oornag by The Cape Lodge.

The Cape Lodge se terugvoer

Baie dankie Renscha.

Enige iets om ons gaste gelukig en tevrede te hou.

Groete,
Stephanie

The Cape Lodge
Elmarie L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L

Vriendelik en gasvry.

Ons het dit as 'n oornagslaapplek geboek op pad Namibië toe, by aankoms was die personeel vriendelik en hulpvaardig. Sal dit beslis aanbeveel.

The Cape Lodge se terugvoer

Beste Elmarie,

Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike Groete,
Stephanie

The Cape Lodge
Riana N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N

Fantasmagories!

Skoon, netjies, vars, alles in 1 eenheid. Ons het heerlik gebly, sien julle volgende jaar weer!

The Cape Lodge se terugvoer

Goeie more,

Vreeslik baie dankie vir die pragtige woorde. Sien uit om u weer te verwelkom hier by ons.

Vriendelike Groete,
Stephanie

The Cape Lodge
Aneleen V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneleen V

Fantasties, baie gawe ontvangs, pragtige, skoon, netjiese plek.

Dit was awesome om daar te bly. Baie skoon georganiseerde, baie netjiese plek, sal enige tyd weer teruggaan. Baie dankie.

The Cape Lodge se terugvoer

Vreeslik baie dankie vir die pragtige woorde, Aneleen. Dit was 'n plesier om u te verwelkom.

U is enige tyd welkom

Vriendelike groete
Stephanie

The Cape Lodge
Charles H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles H

Safe and comfortable accommodation.

Will recommend this place for all my friends.

Janine K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K

Pragtige plekkie vir min geld.

Dit is regtig ‘n pragtige plekkie en kry baie luuksheid vir min geld. Die bestuur is super vriendelik en behulpsaam.

The Cape Lodge se terugvoer

Beste Janine,

Vreeslik baie dankie dat u ons gebruik het en die pragtige woorde. Hoop om u weer te sien in die toekoms.

Vriendelike groete,
Stephanie

The Cape Lodge
Jenette T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenette T

Great!

Kan Cape Lodge definitief aanbeveel. Verblyf en ontbyt heerlik!

Sylvia B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia B

Aangenaam.

Baie aangenaam. Het tuis gegaan by The Cape Lodge. Baie skoon en netjies en goed toegeruste eenhede. Verblyf was baie aangenaam.

Anelda L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda L

Dit was baie netjies en skoon en gerieflik.

Ek't net 'n spieël gemis in die kamer en die badkamerkassie en spieël is bietjie laag. Maar verder was dit baie gerieflik en ons het baie lekker gebly.

Nico B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B

Ons verblyf was verskriklik aangenaam en die diens was baie vriendelik en regtig van uitstaande gehalte.

Ons beveel Cape Lodge vir enige reisigers aan.

Freddie L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie L

Aangename verblyf.

Ons het een aand by die Cape Lodge oorgeslaap. Die eenheid het 'n klein leefvertrek en kombuis, badkamer met stort, en twee slaapkamers (een met dubbelbed en een met twee enkelbeddens). Die eenheid was skoon en netjies. Die hele lodge is mooi, met goed versorgde tuine en plek om buite te kuier. Sterk aan te beveel.

Terance F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terance F

Good value for money.

Stayed here for a night and was pleasantly surprised to see my car being washed early in the morning.

Terance F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terance F

Good service and value.

Excellent reception and ongoing service whilst there. Good value for money, neat and comfortable.

Margot S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margot S

Heerlik, rustig en veilig.

Kamers goed toegerus, diens flink en heerlike ontbyt gehad. Alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap. Daar was selfs 'n vriendelike ou om jou kar te was!

Terance F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terance F

Good and convenient!

The place was comfortable. I will book a bigger room next time as I often need to work after hours. Otherwise the service was excellent and the accommodation was neat, tidy and good value.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed en gerieflik!

Die plek was gemaklik. Ek sal volgende keer 'n groter kamer bespreek omdat ek dikwels na-ure moet werk. Andersins was die diens uitstekend en die akkommodasie was netjies, netjies en goeie waarde.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Roche K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roche K

Aangenaam.

Sou graag beter DStv-kanale wou hê, bv. KykNet. Alles baie skoon en netjies. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Koos E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos E

Presies soos wat foto's Cape Lodge beskryf. Uitstekende diens. Was baie gewillig om ons te help en ook vriesgeriewe verskaf. Het laat aangekom en volgende oggend selfs ons motor gewas.

Baie netjiese plek. Ons het kleinste kamer gehad, maar die bestuurder het vir ons 'n groter een ook gaan wys. Baie tevrede met diens. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Marice D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marice D

Pragtig!

Verrassend! Pragtig! Netjies en skoon! Privaat! Waarde vir geld! Vriendelike ontvangs en diens.

Hannes S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S

Baie gerieflik en netjies.

Was baie vriendelik ontvang en staf was baie behulpsaam. Die lugreeling in elke kamer was beslis 'n pluspunt in die bloedige hitte.

Joey V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey V

Dit was aangenaam, mooi skoon, lekker air-cons.

Net kombuis was nie goed toegerus nie, geen stortdeur in een huis, ons voel daar was ander huisies oop maar hulle sit ons in 'n plek sonder stortdeur.

Leon E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon E

Baie goed geleë en netjiese plek.

Baie netjiese plek en goed geleë, ideaal vir oornag.

Stephan K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan K

Besoek gerus.

Besoek gerus. Netjies en skoon. Voor ons die volgende oggend vertrek het was tot ons motor gewas.

Mr Pieter W V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mr Pieter W V

Die verblyf het sy doel gedien, ons kon die Kalahari fees bywoon.

Netjies, skoon en aangenaam om oor te bly.

Amelia M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia M

Netjiese kamers.

Vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Ander gaste was baie raserig wat nagrus versteur het.

Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Carl David L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Carl David L

Ons het bespreek vir twee en het 'n enkelkamer met dubbelbed gekry, spasie beperk en ongerieflik.

By bespreking het ons die ekonomiese opsie gekies, onbewus dat 'n dit 'n enkelkamer met 'n dubbelbed is.

Jolene S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jolene S

Netjies, skoon kamers met die nodige geriewe.

Die enigste voorstel wat ek het, is dat daar vir elke gas 'n handdoek kan wees - twee handdoeke tussen 4 persone is bietjie knap. Verder was die verblyf en geriewe netjies.

Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jimmy G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jimmy G

Teleurstellend.

The Cape Lodge was ons laaste stop op 'n toer van 9 dae. Dit is bloot 'n bed met 'n stort. Baie klein en geen selfsorggeriewe nie. Daar was slegs een handdoek, en geen deur- of stortmatjie nie. Dit kan bloot glad nie vergelyk word met enige van die ander plekke waar on oorgebly het nie. Ons was werklik baie teleurgesteld.

Jeanette H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette H

Highly recommended!

Absolutely a place to recommend for travelers.

Karen W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W

Baie mooi, skoon, netjies.

Gerief is verdubbel met TV en yskas, heerlike ontbyt, alles was net reg!

Albert K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert K

Heerlike skoon, gerieflike en netjiese oornagakkommodasie.

Dit is baie lekker om na 'n lang en vermoeiende rit in 'n knus bestemming te kan afpak. Die privaat buitetuintjie maak die verblyf nog lekkerder. Danksy die ywerige motorwasser kon ons selfs ons reis in 'n skoon motor voortsit - dit was beslis 'n bonus!

Kobus M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus M

Die plek is skoon en die mense pla nie.

Die een probleem is dat daar nie info oor al die attraksies van die omgewing was nie en ek moes vir ontbyt betaal het. Graag asb bevestig dat dit slaap en ontbyt was of nie. Indien nie, laat weet die client van dit want dit kan ook 'n negatiewe impak op 'n persoon se verblyf wees. Ons gaan julle weer gebruik.

Gerty H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerty H

Eenheid binne was te klein en beknop vir ons.

Pragtig en netjiese verblyf. Personeel ook baie vriendelik. Eenheid is net bitter klein binne.

Yolanda E - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda E

Pragtige plekkie.

Pragtige plekkie. Baie netjies en sal dit aanbeveel aan enige iemand. Sal beslis weer hier bespreek.

Christelle V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle V

Baie netjies, baie veilig, net baie klein.

Baie oulike eenhede, net gans te klein vir twee mense wat meer as een nag oornag. Kamertjie is letterlik 2.5 x 2.5.

Sophia M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia M

Was ongelooflik lekker. Mense vriendelik en ontbyt uit boonste rakke.

Ons het baie lekker oorgeslaap. Alhoewel ons kamer 'n bietjie klein was, was dit tog baie gerieflik. Sal The Cape Lode definitief aanbeveel.

Wian D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wian D

Netjiess skoon kamers, vriendelike personeel, smaaklike ontbyt.

Goeie waarde vir geld. Netjiese kamers en vriendelike personeel.

Martie S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie S

Baie lekker gebly. Mense baie vriendelik.

Verblyf was baie lekker, diens was puik, kamer is baie skoon en ruim, parkering was veilig. Sal weer daar tuis gaan. Onbyt was baie lekker gewees.

Albert S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Albert S

Oraait.

Sal ongelukkig nie weer daar oornag nie. Bestuur was afwesig en geen hulp is verdien verder.

Collin P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collin P

Uitstekend diens.

Uitstekende ligging, diens en sal weer daar wil gaan oornag.

Wilma S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S

Baie lekker.

Baie dankie aan The Cape Lodge vir die heerlike week wat ons daar kon gebly het. Dankie vir elke oggend se ontbyt, dit was heerlik. Sal jul regtig aanbeveel. Nogmaals dankie.

Erika J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J

Baie lieflike plek.

Sien gerus die sterre.

Adele D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Uitstekend.

Dankie aan The Cape Lodge, julle was puik! Baie dankie vir die ekstra myl wat julle stap sonder dat mens eers hoef te vra!

Mariaan V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V

Rustig, netjies en baie vriendelik.

Kamers is bietjie beknop, maar andersins baie netjies en skoon. Dalk 'n spieël in die kamer opsit om hare te kan droog blaas. Dalk diefwering voor vensters wat oopmaak.

Adele D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Uitstekend.

Dit was ons tweede oornag by The Cape Lodge. Diens is uitstekend en ons kan hulle streng aanbeveel. Dankie aan The Cape Lodge.

Adele D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Uitstekend.

The Cape Lodge is vir my 'n baie aangename gastehuis omdat jy baie waarde vir geld kry, veral omdat ons gereeld in Upington moet oornag. Ek kon ongelukkig weens werksverpligtinge nie my aand se verblyf geniet nie, maar my man het oornag en was baie beïndruk met die goeie diens, netheid en vriendelikheid van The Cape Lodge bestuur en personeel. Ons sal beslis weer kom kuier! Baie dankie vir julle uitstekende diens.

Gerald H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald H

Baie lekker en gerieflik.

Ek wil voorstel maak dat daar voorsiening gemaak word vir 'n 2-punt plug om selfoon te kan charge.

Marinda V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Netjies en skoon.

Vriendelike en gasvrye ontvangs.Die kamer is bietjie beknop maar reg net vir oornag. Die diens was uitstekend en die ontbyt was heerlik.

Jako R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako R

Baie lekker akkommodasie.

Vriendelike en gasvrye ontvangs, werklike waarde vir geld! Sal beslis weer daar oorbly.

Neels M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M

Uitstekend en smaakvol toegerus.

Uiters gemaklik en keurig toegeruste eenhede. Die karwas in die oggend was 'n aangename verrassing. Die nabyheid aan die hoofpad maak dit gerieflik, maar as mens aan stil nagte gewoond is, kan die verkeer steurend wees. Al rede hoekom ek dit nie volpunte vir ligging gegee het nie.

Leon P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon P

Baie professioneel en goed georganiseerd. Heerlike verblyf.

Baie professioneel en goed georganiseerd. Heerlike oornagverblyf.

Lourens E - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lourens E

Baie netjiese en skoon verblyf maar kamers baie klein.

Die kamers is baie beknop vir twee mense en daar is ook nie yskaste in al die kamers nie.

Dries H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries H

Gemaklik en skoon.

Knap, maar mooi. Alles skoon en lugversorging was tops in die hitte. Diens baie goed en sal aanbeveel.

Raoul B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Raoul B

Netjies maar baie, baie klein.

Die plek is slegs geskik vir een persoon. Die plek is netjies en Louw was baie behulpsaam en vriendelik. Ek het R100 meer betaal vir 'n luukse kamer, maar was baie teleurgesteld. Het vir 2 nagte beplan maar het net een nag gebly. Geen tafel nie en geen ruimte nie. Wat jy ook al wil doen moet jy op die bed doen. Geen plek vir 'n tas of om te sit, as op die bed nie. Hulle sal die kamer moet groter maak.

Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelikaanweg 18, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0YzQ2MjQ3LWI5YWUtNDFmOC1iOTdkLTVlMzRjYzc4ZGQ4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 18 Pelikaan Way Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.436966788328 21.287386158861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang