Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cape Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Deon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gemaklik. Was baie gemaklik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harrianna R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld. Beslis die moeite werd. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harrianna R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Uitstekende diens, baie rustige atmosfeer. Baie dankie aan die opgradering van ons kamer. Dit was 'n groot bederf. Ons het heerlik gekuier. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise W
1 nag
4.8
Aug 2024

Tevrede. Baie dankie vir alles, julle plekkie en diens was uitsteekend! Ek hoop om julle gou weer te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zandri M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Die mooiste plekkie! Die perseel self is ongelooflik mooi- dit voel of mens iewers in die Wynlande is. Die diens was puik en ons kamer was skoon en netjies- met alles wat ons nodig gehad het. Ek sal hierdie plekkie beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nareeshia G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Kalm en rustig. Ja, dit was heel rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tedré V
1 nag
4.6
Mrt 2024

Heel aangenaam. Heel lekker gebly. Plek is skoon en netjies. Parkering was wel vir my 'n probleem. Daar word veilige parkering aangebied maar gaste kan mekaar maklik vas parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina K
1 nag Saam met vriende
4.4
Mei 2024

Baie mooi, netjies en skoon. Die kamers is baie klein. Ons het klomp bagasie gehad a.g.v. 'n lang reis en die spasie in die kamers is baie beperk. Die sitkamer het ook nie genoeg sitplek vir 4 mense nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Shanté V
1 nag
4.4
Feb 2024

Gemaklik, veilig en behulpsame diens. Fantastiese oorblyf met ongelooflike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alicia L
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Heerlik. Heel lekker gebly, die personeel help graag en volg op; dit was bietjie knap vir ons 4 mense met die baba saam, maar aanbeveelbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelikaanweg 18, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0YzQ2MjQ3LWI5YWUtNDFmOC1iOTdkLTVlMzRjYzc4ZGQ4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 136 5 1 5 18 Pelikaan Way Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.436966788328 21.287386158861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang