Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cape Milner

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Jul 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerweg 2a, Tamboerskloof, Kaapstad, 8010, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 760 R4 320 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Onder die majestueuse Tafelberg in Kaapstad se nuwerwetse woonbuurt Tamboerskloof, lê The Cape Milner.

Hierdie boetiek-styl hotel bied verblyf in 'n aantal kamers wat ontwerp is om volledige gerief en ontspanning in 'n moderne, minimalistiese styl te bied. Elke kamer geniet skouspelagtige uitsigte oor die pragtige Kaapse berge, insluitend dié van die bekende Tafelberg. Kamerkenmerke sluit in en suite-badkamers, lugversorging, WiFi en LCD-platskerms.

Hierdie keurige hotel bied 'n gesofistikeerde en kontemporêre atmosfeer met die hoogste standaarde in styl en luuksheid en is bekend vir uitstekende diens. Die wye panorama van Tafelberg vanaf die restaurantterras, die hotel se aanloklike binneruim en sy nabyheid aan die middestad, byderwetse Kloofstraat en die ongerepte wit strande van Kampsbaai en Clifton maak dit een van Kaapstad se warmste plekke.

Die Cape Milner Hotel is 'n oase in Kaapstad waar die oordeelkundige besoeker besigheid met plesier kan meng terwyl hulle aan 'n rustige skemerkelkie teug en kyk hoe die son sak oor die mooiste, mooiste Kaap.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Milnerweg 2a, Tamboerskloof, Kaapstad, 8010, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Cape Milner het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 760
R5 760 R4 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf R5 760
R5 760 R4 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerweg 2a, Tamboerskloof, Kaapstad, 8010, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe520fef8d3c3c1684535daf19502d3d2cd0285d0e7fca84d6aed4b4f6f6da0ffea5c5eec116c573316fe8d96733e3bc713e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 760 nouVanaf R4 320 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 2a Milner Road Tamboerskloof 8010 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.927645737467 18.40917930007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang