Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kasteel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Moses Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Die Kasteel
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Pat M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pat M

Lovely big house, beautiful view, friendly host. Comfortable beds. Very clean. Can easily accommodate 5 couples. Needs some minor TLC.

Our group was on a Swartland wine trip. The house is close to most of the attractions in Riebeeck-Kasteel and surrounds. The kitchen needs some more pots, serving dishes and small utensils for proper self-catering. Hot showers were a problem (probably due to loadshedding while we were there) as well as slow drainage in the showers. I would definitely stay there again. Moses was a gracious host and Jose was an unexpected extra who serviced the house daily.

Daniël Willem V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daniël Willem V

Ons was die enigste gaste, so dit was stil. Vir oornag was dit 'n lekker plek, want ons was heeldag uit om die omgewing te verken.

'n Skaam meisie het ons verwelkom. Sy was baie behulpsaam en vriendelik. Dit het effe onpersoonlik gevoel, want die eienaar woon elders. Die wi-fi werk nie in die kamers nie, net in die sitkamer. Daar was krag (battery, inverter) toe die onderbreking inskop. Dankie daarvoor.

Jan C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Wow, just wow.

Amazing, spacious accommodation with breathtaking views and a lekker braai.

Raymond M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond M

Very relaxing.

A beautiful spot in a beautiful town. Will be back.

Olwen B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olwen B

This is an absolutely stunning house.

This is an absolutely stunning house located at the top of the mountains with amazing view over the town.

Walter M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Walter M

Very comfortable.

Very comfortable, great view of Riebeek Kasteel. All amenities as required.

Anerine A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anerine A

Lieflike huis!

Die huis is baie netjies en mooi versier. Uitleg is fantasties en dit het 'n pragtige uitsig. Beddens is baie gemaklik. Messe en vurke ens. is nie voldoende nie, baie min, oud en nie een skerp mes in die kombuis nie. Borde, bakkies, glase is nuut en meer as genoeg. Voorsiening vir hout en vuurhoutjies sal waardeer word aangesien daar 'n kaggel en braai is. Voorsien ook asb. gaste met 'n nota met die WiFi-kode. Die naweek by Die Kasteel was lieflik! Sal dit 100% aanbeveel as die bogenoemde aangespreek word.

Christopher Paul S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher Paul S

Lovely view.

The room that we were in did not have a dressing table or any table to put things like a coffee table. The tea tray in the cupboard was very awkward. There was nowhere to put rubbish.

Elna L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna L

Rustig, met 'n ryk voëllewe in die bome en 'n mooi uitsig oor die berge en dorp.

Wanneer mens alleen by Die Kasteel bly, soos ons dit gelukkig getref het, is dit 'n goeie verblyfopsie. Persoonlik dink ons dit sou nie vir ons gewerk het as ons die gemeenskaplike areas met ander onbekendes moes deel nie.

Johan F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Goeie ervaring.

Daar was wel 2 probleempies. Vir 1 het ek gevra vir 'n eerlikheids-yskas en soos per die eienaar bevestig wel nie beskikbaar was nie en dan was daar geen warm water Saterdagoggend alhoewel ons net twee couples in die hele huis was. Andersins sal ons baie baie beslis weer daar gaan bly.

Naas E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas E

Uitstekende ligging, stil en wonderlike uitsig.

Slegs oornag maar kan dit beslis aanbeveel.

Heidi V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Het nie tyd gehad om Die Kasteel te geniet nie, het maar net daar geslaap.

Dis 'n baie mooi plek.

Suzie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzie V

'n Pragtige ruim huis wat met goeie smaak gemeubileer is. Baie netjies. Ruim leefareas.

Die huis het 'n mooi uitsig oor die dorpie. Die balkon loop reg om die huis. Die netjiese tuin is in vier terrasse. Daar is ook 'n swembad vir die somermaande. Die huis word baie goed onderhou en Jimmy het ons vriendelik ontvang. Sal dit definitief aanbeveel.

Elrika Z - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elrika Z

Baie gasvrye ontvangs.

Die middelste kamer waarin ons gebly het se badkamer het 'n erge riool/swam reuk gehad. Meer kan gedoen word om die huis skoon te maak.

Heidi V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Moses het great diens gelewer, vriendelik, netjies, baie mooi interior.

Moses was bitter vriendelik en akkommoderend. Baie mooi kamers, uitsig, skoon en netjies.

Pierre H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre H

Great.

Sien sterre.

Ivan B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan B

Asemrowend.

Die Kasteel se diens was fantasties en dit het ook ‘n uitsonderlike uitsig. Die persoon wat ons gehelp het, was baie vriendelik en professioneel. Ek sal vir seker weer daar ‘n draai maak!

Wynand C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wynand C

Die Kasteel was 'n fantasiese wegbreek en oornag bestemming.

Die Kasteel se ligging was beeldskoon, die kamers en huis was baie netjies en mooi. Die dame wat ons gehelp het was ook baie vriendelik en behulpsaam.

Vanaf
Vanaf R745
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsig-keeromstraat. 4, Langs Walterstraat, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNDYzYjFhLTRlMDItNGVlNS05ZDUyLWQyZGY1YzYzZjgwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 4 Uitsig Close off Walter Street 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.383119604839 18.888597306677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang