Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kasteel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Pat M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2023

Lovely big house, beautiful view, friendly host. Comfortable beds. Very clean. Can easily accommodate 5 couples. Needs some minor TLC. Our group was on a Swartland wine trip. The house is close to most of the attractions in Riebeeck-Kasteel and surrounds. The kitchen needs some more pots, serving dishes and small utensils for proper self-catering. Hot showers were a problem (probably due to loadshedding while we were there) as well as slow drainage in the showers. I would definitely stay there again. Moses was a gracious host and Jose was an unexpected extra who serviced the house daily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Daniël Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2023

Ons was die enigste gaste, so dit was stil. Vir oornag was dit 'n lekker plek, want ons was heeldag uit om die omgewing te verken. 'n Skaam meisie het ons verwelkom. Sy was baie behulpsaam en vriendelik. Dit het effe onpersoonlik gevoel, want die eienaar woon elders. Die wi-fi werk nie in die kamers nie, net in die sitkamer. Daar was krag (battery, inverter) toe die onderbreking inskop. Dankie daarvoor.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Wow, just wow. Amazing, spacious accommodation with breathtaking views and a lekker braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Very relaxing. A beautiful spot in a beautiful town. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olwen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

This is an absolutely stunning house. This is an absolutely stunning house located at the top of the mountains with amazing view over the town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter M
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jul 2022

Very comfortable. Very comfortable, great view of Riebeek Kasteel. All amenities as required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anerine A
1 nag
4.2
Sep 2022

Lieflike huis! Die huis is baie netjies en mooi versier. Uitleg is fantasties en dit het 'n pragtige uitsig. Beddens is baie gemaklik. Messe en vurke ens. is nie voldoende nie, baie min, oud en nie een skerp mes in die kombuis nie. Borde, bakkies, glase is nuut en meer as genoeg. Voorsiening vir hout en vuurhoutjies sal waardeer word aangesien daar 'n kaggel en braai is. Voorsien ook asb. gaste met 'n nota met die WiFi-kode. Die naweek by Die Kasteel was lieflik! Sal dit 100% aanbeveel as die bogenoemde aangespreek word.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christopher Paul S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2022

Lovely view. The room that we were in did not have a dressing table or any table to put things like a coffee table. The tea tray in the cupboard was very awkward. There was nowhere to put rubbish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elna L
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2022

Rustig, met 'n ryk voëllewe in die bome en 'n mooi uitsig oor die berge en dorp. Wanneer mens alleen by Die Kasteel bly, soos ons dit gelukkig getref het, is dit 'n goeie verblyfopsie. Persoonlik dink ons dit sou nie vir ons gewerk het as ons die gemeenskaplike areas met ander onbekendes moes deel nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Goeie ervaring. Daar was wel 2 probleempies. Vir 1 het ek gevra vir 'n eerlikheids-yskas en soos per die eienaar bevestig wel nie beskikbaar was nie en dan was daar geen warm water Saterdagoggend alhoewel ons net twee couples in die hele huis was. Andersins sal ons baie baie beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Moses Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R745
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsig-keeromstraat. 4, Langs Walterstraat, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNDYzYjFhLTRlMDItNGVlNS05ZDUyLWQyZGY1YzYzZjgwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 4 Uitsig Close off Walter Street 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.383119604839 18.888597306677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang