Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cavern Drakensberg Resort & Spa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Kusturi P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Exquisite and clandestine. A real gem. Breath-taking views, incredibly personable touches, warm and inviting. Secluded and safe. Full board was amazing and catered for kids too. Will definitely revisit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rus en saligheid vir jou siel. Wat 'n onvergeetlike ervaring. Van die natuurskoon tot die heerlikste etes, staproetes, perdry en nog vele meer om te doen of sit net terug met 'n lekker boek en geniet die uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

As jy wil rus en ontspan van al die gejaag, is hierdie 'n lekker bederfplek! Van dat jy daar aankom totdat jy daar weggaan, is dit 'n vakansie-ervaring. Personeel baie vriendelik en behulpsaam, geriewe puik, die etes baie smaakvol en die kamer netjies en ruim. (Alhoewel die grasdak baie help, mag 'n lugversorger op 'n baie warm dag handiger wees as die dakwaaier.) Ons het goed in die badkamer vergeet en is gekontak om ons te laat weet dat dit by ontvangs was - dit kon net so wel "verdwyn" het. Gelukkig was ons nog by die spa en kon dit later optel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

It was beautiful and we really enjoyed it. I loved it. Enjoyed the service and food. The children loved playing with the other kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kamil L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Very enjoyable experience and would go again . Had a great time at the Cavern. The rooms are good, the food is amazing and the service was outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustige wegbreeknaweek. Het die kort staproetes geniet en natuurlik was die etes en teetyd 'n bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
The Cavern Drakensberg Resort & Spa
Dear Yvonne Thank you for your feedback. We are glad you had a lovely stay with us. Looking forward to welcoming you back in the near future.

Jonathan W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

A wonderful stay. Great for families with young children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
The Cavern Drakensberg Resort & Spa
Dear Jonathan We hope that you had a safe and pleasant journey back home. We also trust that you are well rested and filled with fond memories of your stay with us. Thank you for taking time to give us feedback. We hope to hear from you again. Best wishes Winnet Reservations Manager

Rabia I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

The Cavern was a great choice for my 40th birthday celebration, I really enjoyed my stay. Beautiful location, serene, calm space with divine food, hiking trails and a great spa. All I can say is wow, the Cavern exceeded my expectations, the location was amazing, I love that it feels remote but you are provided with all the luxuries at the same time. I simply loved my stay there, the service provided was exceptional. I have food intolerances and I really appreciate the very kind chef preparing me a special plate. My birthday in the dining area was also made special with the singing, decorated table and menu provided, I really felt special. The massage at the forest retreat was also amazing thanks to our super-talented therapists. Thank you The Cavern Drakensberg Resort & Spa, I hope to be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charrise W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Highly recommended stay and cannot wait to return to The Cavern - a peaceful piece of heaven in the Berg. A family run retreat for the past 80 years who pay attention to service, well-tended facilities and accommodation. A getaway for the bird-enthusiast, mountain cyclist, hiker or for quiet relaxation. The spa treatment in the Fern Forest Retreat was a highlight as was the well-stocked wine cellar. A value for money stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2021

Great views and lots to do. Very enjoyable place to holiday. Staff are friendly and helpful, views great and lots to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 57 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Einde van D119-pad 3350, Bergville-distrik, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZGU3MjZkLWEzZWQtNGM5Yi1hMzZkLTBmZDcxODA2NGM4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 End of D 119 Road 3350, Bergville District 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.636551116882 28.960390090942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang