Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cavern Drakensberg Resort & Spa

  • Kapasiteit: 57 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Einde van D119-pad 3350, Bergville-distrik, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Cavern is in 'n afgesonderde vallei onder die massiewe sandsteenhange van die noordelike Drakensberge geleë. Ons grasdak-verblyf en geriewe smelt pragtig met die natuurlike omgewing saam. The Cavern spog met 'n versameling San-tekeninge, 213 voëlspesies, 150 boomspesies en heelwat wilde diere. As jy 'n natuurliefhebber is, is dít die plek vir jou.

Verblyf word gebied in 55 kamers. Die Standaard Kamers is in 'n welige tuin met inheemse plante en voëls. Elke kamer het 'n stoep waar gaste heerlik in die son kan baai en oor die berge kan uitkyk.

Die Superior Kamers het pragtige uitsigte op die omliggende berge, asook stoepe wat lekker sonlig kry. Hier kan gaste luister hoe die stroompies deur die bos kabbel en heerlik in die natuurskoon ontspan. Elke suite het pragtige afwerkings en meubels, 'n kaggel, TV en yskassie.

Hierdie paradys met sy ongelooflike uitsigte, wild en 'n oorvloed voëls is net 'n paar uur van Gauteng af. Daar is soveel maniere om die omgewing te verken, soos voetslaan, bergfietsry, te perd of met 'n vierwielmotorfiets. Jy ook heerlik bederf word by ons Forest Retreat Spa of ons smaaklike disse op die proef stel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Alexander O
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely gorgeous. Perfect! So excited about everything. We enjoyed our visit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Kusturi P
Saam met lewensmaat
5.0
Exquisite and clandestine. A real gem. Breath-taking views, incredibly personable touches, warm and inviting. Secluded and safe. Full b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Madelein L
Saam met lewensmaat
5.0
Rus en saligheid vir jou siel. Wat 'n onvergeetlike ervaring. Van die natuurskoon tot die heerlikste etes, staproetes, perdry en nog vele meer om te d...
Sien meer
Jul 2024
Danie V
Saam met lewensmaat
5.0
As jy wil rus en ontspan van al die gejaag, is hierdie 'n lekker bederfplek! Van dat jy daar aankom totdat jy daar weggaan, is dit 'n vakansie-ervarin...
Sien meer
Des 2023
Yvonne M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige wegbreeknaweek. Het die kort staproetes geniet en natuurlik was die etes en teetyd 'n bederf.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Einde van D119-pad 3350, Bergville-distrik, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Cavern Drakensberg Resort & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 57 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Einde van D119-pad 3350, Bergville-distrik, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZGU3MjZkLWEzZWQtNGM5Yi1hMzZkLTBmZDcxODA2NGM4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 End of D 119 Road 3350, Bergville District 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.636551116882 28.960390090942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang