Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cedar Unit 105

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firdale-laan 6, Gardens, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Cedar Unit 105 is in die hartjie van Gardens geleë en is 'n sjiek selfsorgwoonstel met asemrowende uitsigte oor die ikoniese Tafelberg en die uitgestrekte stadskom. Dit is 'n ideale opsie vir óf 'n romantiese wegbreek óf 'n sakereis in die pragtige Moederstad.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die stylvolle oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. 'n Skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Deur die glasskuifdeur is daar 'n knus balkon wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie terwyl jy die uitsigte bewonder. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea asook die veilige parkeerplek wat aangebied word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 690

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Firdale-laan 6, Gardens, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firdale-laan 6, Gardens, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3491f91a2fe68a68b179d3eadd8bd3449ef39bfd38becac76562955ce6cf24ee8d3a7402bae05b0452b9c242c3107bf945b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 6 Firdale Avenue Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.935692 18.402839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang