Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cedar Unit 204

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firdale-laan 8, The Cedar Unit 402, Tuine, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Cedar Unit 204 is in die hartjie van Gardens geleë en is 'n sjiek selfsorgwoonstel met asemrowende uitsigte oor die ikoniese Tafelberg en die uitgestrekte stadskom. Dit is 'n ideale opsie vir óf 'n romantiese wegbreek óf 'n sakereis in die pragtige Moederstad.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Badhanddoeke en seep word voorsien.

Die stylvolle oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Deur die glasskuifdeur is daar 'n knus balkon wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie terwyl jy die uitsigte bewonder. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea asook die veilige parkeerplek wat aangebied word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 690

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Firdale-laan 8, The Cedar Unit 402, Tuine, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firdale-laan 8, The Cedar Unit 402, Tuine, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cb21cd2b21a81bda9898f5b49ba99e42ce8014df107bafc0867a6d04fffdc25c7633306efdac2f4c1b626596da0aa410fc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 6 Firdale Avenue The Cedar Unit 204 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.935761134521 18.402813022461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang