Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cedars Bed and Breakfast

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Philip N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie gasvry en aangesien dit meer hotel as gastehuis is, voel dit soos vakansie. Uitstekend. Skoon, netjies, heerlik rustig en veilig. Ook baie goed geleë om in Pretoria, Pretoria Oos en Midrand besigheid te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christi V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld, ontspannend en beleefde goeie gasheer. My vriendin en ek het vreeslik lekker gebly, die swembad elke dag geniet en heerlike ontbyt soggens gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
The Cedars Bed and Breakfast
Baie dankie vir die resensie, Christi. Sien uit om julle weer by ons te verwelkom in die toekoms.

Lenie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Very pleasant. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malgas M
1 nag
4.6
Feb 2024

Fantastic. Great evening at the guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carli V
1 nag
4.8
Mrt 2023

Vriendelik en gerieflik. Dankie Dalene vir jou gasvryheid en vriendelike hulp. Ek het laat die aand ingekom en Dalene het vir my presies verduidelik hoe om in en uit te beweeg sowel as die loadshedding-skedule vir my aangestuur. Ek sal weer by julle kom bly as ek in die omtrek is, dit is in 'n veilige area en naby eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annatjie H
1 nag Besigheidsreis
4.6
Aug 2023

Beste ligging. The Cedars Bed and Breakfast het voldoen aan al ons verwagtinge.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gordon J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Enjoyable stay. Enjoyable stay. Neat as a pin. Nice peaceful surroundings. Stable WiFi. Pity the under-roof pool was closed for winter time. Access to all DStv channels in the room would have been great. Friendly and helpful staff. Ample parking for vehicles. Nice facility and recommended for a future stay. Was good to have a smokers free room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dalene
The Cedars Bed and Breakfast
Thank you for the review.

Sanet S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Was heel aangenaam. Ontbyt was heerlik. Personeel baie vriendelik. Alles was mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Baie aangenaam. Ongelukkig nie ontbyt genuttig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
The Cedars Bed and Breakfast
Dankie vir die resensie.

Andries A
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2022

Baie netjies. Gawe mense, baie netjiese blyplek. Ons het dit geniet, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedar-laan 11, Clubview X2, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3NTFiYjQ4LTYyZTgtNDYxZC1iMmRmLTYwMTk4YThiOTI4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 11 Cedar Avenue Clubview X2 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.823258 28.156489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang