Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cedars Bed and Breakfast

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 29 Aug 2024 tot 20 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedar-laan 11, Clubview X2, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Cedars Bed and Breakfast is in Clubview Centurion geleë en bied gaste 'n stil en rustige verblyf, naby die sentrale sakekern.

Die verblyf bestaan uit 7 eenhede en bied slaapplek aan 22 mense. Elke eenheid is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier of lugversorging, 'n muurverwarmer, yskassie en 'n TV. Handdoeke en linne word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en 'n ruim eetarea toegerus met 'n televisie, sitkamer en pooltafel en 'n binnenshuise swembad. Die eenhede word daagliks gediens. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Ons is naby groot roetes en binne maklike bereik van die Johannesburg Internasionale Lughawe, Loftus Versveld, Super Sport Park, verskeie winkelsentrums en 'n verskeidenheid besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Philip N
Gesin met tieners
5.0
Baie gasvry en aangesien dit meer hotel as gastehuis is, voel dit soos vakansie. Uitstekend. Skoon, netjies, heerlik rustig en veilig. Ook baie goed g...
Sien meer
Sep 2024
Christi V
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld, ontspannend en beleefde goeie gasheer. My vriendin en ek het vreeslik lekker gebly, die swembad elke dag geniet en heerlike ontbyt so...
Sien meer
Jan 2024
Lenie R
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Carli V
4.8
Vriendelik en gerieflik. Dankie Dalene vir jou gasvryheid en vriendelike hulp. Ek het laat die aand ingekom en Dalene het vir my presies verduidelik h...
Sien meer
Mrt 2023
Malgas M
4.6
Fantastic. Great evening at the guesthouse.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Cedar-laan 11, Clubview X2, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink The Cedars Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedar-laan 11, Clubview X2, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3NTFiYjQ4LTYyZTgtNDYxZC1iMmRmLTYwMTk4YThiOTI4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 11 Cedar Avenue Clubview X2 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.823258 28.156489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang