Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cellars-Hohenort

Hotel
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brommersvlei-weg 93, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 740 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Cellars-Hohenort is in Kaapstad se Wingerd, die historiese Constantia-vallei, geleë en bied uitsigte oor Tafelberg. Die hotel is geleë, net 15 minute vanaf die middestad, en laat gaste toe om 'n aantal doendinge te verken, van aksiebelaaide bergaktiwiteite tot ontspanningstaptogte wat die plaaslike wynplase verbind, tot 'n volle dag se aktiwiteite in die Moederstad.

Verblyf word gebied in verskeie kamers wat spog met panoramiese uitsigte oor die ikoniese berg en van die versorgde tuine op die perseel. Gastekamers wissel van dubbelkamers tot luukse dubbelkamers, suites en die weelderige Madiba Villa.

By die hotel is daar 2 bekroonde restaurante om gaste op 'n onvergeetlike kulinêre reis te neem. Greenhouse en The Conservatory word albei deur Relais en Châteaux Grand Chef, Peter Tempelhoff, bestuur. By Greenhouse kan gaste 'n speelse proe-spyskaart verwag wat plaaslike bestanddele met moderne vertolkings vier, terwyl The Conservatory tradisionele resepte bedien, insluitend 'n keur van The Collection-stigter Liz McGrath se gunstelinggeregte.

Die hotel bied 'n Fresh Wellness Spa, twee swembaddens, 'n gimnasium en 'n tennisbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ariana/Robyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Brommersvlei-weg 93, Constantia, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 740
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R6 740
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 100 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brommersvlei-weg 93, Constantia, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7Tvm4IgHAJghJBYTdh5j8Smup3RG6BzfWdPq79TAzW9LK2pzk8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 740 per nag (plek vir 2) 93 Brommersvlei Road Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.00205 18.43491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang