Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Chalet

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Zelda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2021

Net wat ons nodig gehad het! The Chalet is ver weg van alles - en ek bedoel alles. Jy gaan waarskynlik nie ’n enkele mens sien tydens jou verblyf daar nie. Net mooi vistas van berge wat jou asem wegslaan. Daar was sneeu op die pieke toe ons daar was - baie spesiaal. Daar is nie elektrisiteit of WiFi nie en die selfoonsein kom en gaan. Hemels. Sonpanele sorg vir ligte in al die kamers. Die gasstoof werk goed en ’n enorme kaggel hou die hele plek snoesig warm. Pak ’n klein byltjie om die kaggelhout fyner te kap, want enorme stukke hout word voorsien en dorpsjapies (soos ons) kan moontlik sukkel om vuur daarmee te maak. Ons het heerlik gerus, gestap en gelees. Ons honde was uit hulle velle uit gelukkig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Merlyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 024
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 024
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenara Farm, Lotheni, 3256, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NmRiMGQ0LTlmM2QtNGEyYS05ODhhLTc1MzZhMDM1MjNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 024 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 Glenara Farm Lotheni 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 00:00-00:00 10:00 -29.519549435896 29.515863656972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang