The Chelsea Madison
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hamilton-laan 45, Hurlingham, Sandton, 2070, Gauteng
- Vanaf R2 184 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Chelsea Madison is 'n luukse woonstel in 'n klein, intieme en stil kompleks in die hartjie van Sandton, net 'n paar minute vanaf Sandton City, Hyde Park, Nelson Mandela Square en minder as 5 minute vanaf Bryanston. Dis wonderlik vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is ook 'n toegewyde werksarea.
Die eenheid lei na 'n lieflike balkon met sitplek en spog met pragtige uitsigte. Gaste het ook toegang tot geriewe soos 'n gimnasium en 'n swembad op die dak. Daar is ook 'n kragopwekker vir beurtkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Alimama Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Hamilton-laan 45, Hurlingham, Sandton, 2070, Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hamilton-laan 45, Hurlingham, Sandton, 2070, Gauteng