The Cheriton Guest House
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Belmont-weg 19, Seaforth, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Cheriton Guest House bied B&B-verblyf aan en is teen die berg geleë in die stil woonbuurt Seaforth in Simonstad. Hierdie gastehuis is die ideale basis vanwaar die suidelike gedeelte van die Kaapse Skiereiland verken kan word.
Verblyf by The Cheriton Guest House bestaan uit 7 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n LED-TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale, 'n haardroër, internasionale kragpunte, 'n waaier, 'n kluis, 'n yskassie, 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt is ingesluit en word by die restaurant, The Captain's Bridge, bedien en gaste kan daar drankies, peuselhappies en ander etes bestel. Die huis het gratis WiFi, 'n gastesitkamer, 'n plonspoel, 'n uitkykdek met verkykers en tuine met 'n rustige atmosfeer. Daar is parkeerplek in die straat.
The Cheriton Guest House is naby verskeie restaurante en winkels, 1,2 km vanaf Boulders Beach, binne 24 km vanaf Kaappunt en binne 55 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Ligging
- Belmont-weg 19, Seaforth, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Belmont-weg 19, Seaforth, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang