The Cheriton Guest House
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Belmont-weg 19, Seaforth, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Cheriton Guest House bied B&B en is teen die berg in die stil woonbuurt Seaforth in Simonstad geleë. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar u die Suid-skiereiland van Kaapstad kan verken.
Verblyf by The Cheriton Guest House beskik oor 7 individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n LED-TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale, 'n haardroër, internasionale proppe, 'n waaier, 'n kluis om waardevolle besittings te stoor, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt is ingesluit by die eet- en kroegarea genaamd The Captain's Bridge, waar drankies, kanapies en ander stewige etes teen verskeie kostes bestel kan word. Die huis spog met gratis WiFi, 'n gastesitkamer, 'n plonspoel, 'n uitkykdek met verkykers, rustige tuine. Parkeerplek is op straat beskikbaar vir voertuie.
The Cheriton Guest House is naby restaurante en winkels, 1,2 km vanaf die bekende Boulders Beach, binne 24 km vanaf Kaappunt, en binne 55 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Ligging
- Belmont-weg 19, Seaforth, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Belmont-weg 19, Seaforth, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang