Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Clarens Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Anban Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 14 resensies vir The Clarens Place
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Bazil A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bazil A

Mooi skoon en ruim.

Baie mooi groot plek en goeie waarde vir geld sal verseker weer daar bespreek.

Staci-leigh H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Staci-leigh H

Lovely!

Lovely stay at The Clarens Place. Picasso Cottage is perfect for a getaway with a partner.

Karin K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Dit was 'n kort besoek aan Clarens, sou graag 7 dae daar wou deurbring.

Pragtige omgewing, pragtige verblyf wat aan alle behoeftes voorsien.

Koos B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B

Die eienaar/bestuurder was baie vriendelik en toeganklik.

Ons het heerlik gebly sal beslis weer by Clarens Place bespreek. Die kaggel was 'n groot hoogtepunt.

Jan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Was skoon en netjies, maar hulle antwoord nie altyd hulle fone nie.

Die kamers was ruim, skoon en netjies. Ons het egter sukkel om hulle in die hande te kry vir die sleutels. Die hekmotor werk ook nie en om 8 uur in die aand word die dorp se water afgesit. Ons sou voorstel dat hulle 'n watertank opsit vir dit. Dit is nie lekker om nie te kan was voor jy gaan slaap nie.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Yolandi S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi S

Met aankoms het ons die braaier gebruik gevind. Die toilet was verstop en ons eetlus was daarmee heen. Die eienaar het egter dadelik kom skoon maak.

Geen spesiale sepie, sjampoo, room, stort sepie nie. Handeseep in houer wat nie skoongemaak is nie gevind.

Eana D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Eana D

Pragtige woonvertrek. Knus linne, lekker warm geslaap.

Parkering is min. Gaste baie luid. Watertenk aan te beveel.

Ester V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V

Heerlike kuier in 'n skoon, netjiese woonplek.

Ontvangs was baie goed en die plek het 'n wonderlike uitsig oor die berg. Op koue dae het ons heerlik om die kaggel gekuier. Lekker loopafstand van alles af. 'n Uitsig oor die berg en 'n ruim woonplek. Ontvangs en diens was puik. Ons plekkie is elke oggend gevee en netjies gemaak. Ons het heerlik gekuier! Baie dankie aan Rina en haar mense. Ons was tuis weg van die huis af!

Rozaan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozaan B

Die kuier was baie lekker.

Al wat kort is 'n klein stofie (gas byvoorbeeld).

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Cecile V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile V

Lieflik, karaktervol, rustig en vriendelike ontvangs en diens.

Een voorstel - kyk net na die mikrogolf asb. verder alles piekfyn.

Petrus S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus S

Die eenheid is baie ruim.

Die eenheid is ruim, skoon en netjies. Is net 'n kort stapafstand vanaf die restaurante.

Meg P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Meg P

Die kamer was baie ruim en netjies.

Vir klein kindertjies was dit ook baie veilig. Maar ongelukkig het die ligging vir ons nie baie veilig gevoel nie. Miskien vir 'n groter gesin sal dit anders wees. Buiten dit was daar al die geriewe wat ons nodig gehad het en alles was baie netjies en skoon.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbe-straat 73, Clarens, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21ccb56165fff299077e9a4efeae1c6948f4532396bfb7aef4c1bfd7b9e98dc8229c32035175e77efd585644ba87dbca53fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 73 Malherbe Street Clarens 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520772304942 28.417537880951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang