Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Clarens Place

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
3.7
Bazil A
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Mooi skoon en ruim. Baie mooi groot plek en goeie waarde vir geld sal verseker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Staci-leigh H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lovely! Lovely stay at The Clarens Place. Picasso Cottage is perfect for a getaway with a partner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Dit was 'n kort besoek aan Clarens, sou graag 7 dae daar wou deurbring. Pragtige omgewing, pragtige verblyf wat aan alle behoeftes voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Die eienaar/bestuurder was baie vriendelik en toeganklik. Ons het heerlik gebly sal beslis weer by Clarens Place bespreek. Die kaggel was 'n groot hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

Was skoon en netjies, maar hulle antwoord nie altyd hulle fone nie. Die kamers was ruim, skoon en netjies. Ons het egter sukkel om hulle in die hande te kry vir die sleutels. Die hekmotor werk ook nie en om 8 uur in die aand word die dorp se water afgesit. Ons sou voorstel dat hulle 'n watertank opsit vir dit. Dit is nie lekker om nie te kan was voor jy gaan slaap nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Yolandi S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2023

Met aankoms het ons die braaier gebruik gevind. Die toilet was verstop en ons eetlus was daarmee heen. Die eienaar het egter dadelik kom skoon maak. Geen spesiale sepie, sjampoo, room, stort sepie nie. Handeseep in houer wat nie skoongemaak is nie gevind.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Eana D
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2023

Pragtige woonvertrek. Knus linne, lekker warm geslaap. Parkering is min. Gaste baie luid. Watertenk aan te beveel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ester V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Heerlike kuier in 'n skoon, netjiese woonplek. Ontvangs was baie goed en die plek het 'n wonderlike uitsig oor die berg. Op koue dae het ons heerlik om die kaggel gekuier. Lekker loopafstand van alles af. 'n Uitsig oor die berg en 'n ruim woonplek. Ontvangs en diens was puik. Ons plekkie is elke oggend gevee en netjies gemaak. Ons het heerlik gekuier! Baie dankie aan Rina en haar mense. Ons was tuis weg van die huis af!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Die kuier was baie lekker. Al wat kort is 'n klein stofie (gas byvoorbeeld).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Anban Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbe-straat 73, Clarens, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21ccb56165fff299077e9a4efeae1c6948f4532396bfb7aef4c1bfd7b9e98dc8229c32035175e77efd585644ba87dbca53fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 73 Malherbe Street Clarens 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520772304942 28.417537880951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang