The Clarens Place
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbe-straat 73, Clarens, 9701, Vrystaat
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Clarens Place is net 950 van die dorpsplein in Clarens geleë, met sy kroeë, winkels, restaurante en galerye. Die gastehuis bied selfsorgverblyf op die onderste verdieping en suite-stylverblyf bo, met lieflike uitsigte oor die Maluti-berge.
Verblyf word gebied in 2 selfsorgkothuise en 2 ateljees. Elke kothuis beskik oor 'n aparte slaapkamer, 'n sitkamer, 'n privaat badkamer, 'n selfsorgkombuis en 'n patio met braaigeriewe. Elke kombuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, 'n yskas en 'n mikrogolfoond.
Die ateljees is op die boonste vloer geleë en beskik elkeen oor 'n sitarea, 'n badkamer en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n ketel en broodrooster.
Elke eenheid is toegerus met donsduvets en -kussings, en linne en badhanddoeke. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek met afstandtoegang.
Die dorpie Clarens bied 'n plaaslike plattelandse mark, 'n brouery, 'n kaas en deli, lugballonvaarte, 'n lieflike gholfbaan, bergfietsry, 'n parkrun, perdry en voetslaan. Daar is 'n verskeidenheid kroeë en restaurante om van te kies op die dorpsplein.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Anban Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Malherbe-straat 73, Clarens, 9701, Vrystaat
- Gaste dink The Clarens Place het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbe-straat 73, Clarens, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang