Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Clarens Place

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbe-straat 73, Clarens, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Clarens Place is net 950 m van Clarens se dorpsplein met sy kroeë, winkels, restaurante en galerye. Die gastehuis bied selfsorgverblyf op die onderste verdieping en verblyf met 'n suite-styl bo, met 'n uitsig op die Malutiberge.

Daar is 2 selfsorgkothuise en 2 ateljees. Elke kothuis het 'n aparte slaapkamer, sitarea en privaat badkamer, 'n selfsorgkombuis en 'n patio met braaigeriewe. Elke kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas en 'n mikrogolf toegerus.

Die ateljees is bo en het elk 'n sitarea, badkamer, kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, ketel en broodrooster.

Die eenheid het ook donsduvets en kussings, linne en badhanddoeke. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek met afstandbeheer-toegang.

Clarens bied 'n plaasmarkie, 'n brouery, kaas-deli, warmlugballonritte, 'n gholfbaan, bergfietsry, 'n Park Run, perdry en voetslaan. Daar is verskeie restaurante om van te kies.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
3.7
Wat gaste dink
Bazil A
Saam met vriende
5.0
Mooi skoon en ruim. Baie mooi groot plek en goeie waarde vir geld sal verseker weer daar bespreek.
Jun 2024
Staci-leigh H
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely! Lovely stay at The Clarens Place. Picasso Cottage is perfect for a getaway with a partner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Karin K
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n kort besoek aan Clarens, sou graag 7 dae daar wou deurbring. Pragtige omgewing, pragtige verblyf wat aan alle behoeftes voorsien.
Aug 2023
Koos B
Saam met lewensmaat
5.0
Die eienaar/bestuurder was baie vriendelik en toeganklik. Ons het heerlik gebly sal beslis weer by Clarens Place bespreek. Die kaggel was 'n groot hoo...
Sien meer
Jul 2023
Jan D
Saam met lewensmaat
4.0
Was skoon en netjies, maar hulle antwoord nie altyd hulle fone nie. Die kamers was ruim, skoon en netjies. Ons het egter sukkel om hulle in die hande ...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Anban Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Malherbe-straat 73, Clarens, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink The Clarens Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbe-straat 73, Clarens, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21ccb56165fff299077e9a4efeae1c6948f4532396bfb7aef4c1bfd7b9e98dc8229c32035175e77efd585644ba87dbca53fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 73 Malherbe Street Clarens 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520772304942 28.417537880951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang