Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pot

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sharne L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Het baie lekker gebly, baie netjies en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthea K
1 nag
5.0
Aug 2024

Rustig en ontspannend. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Heerlik. Baie lekker. Skoon, netjies en ruim. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Als was perfek. Sal The Pot definitief aanbeveel. Was baie tevrede met ons akkommodasie. Baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilise K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Heerlik gaan volgende maand terug. Ons het heerlik gebly. 'n Baie behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Lovely, comfortable, quiet, safe. Lovely garden close to green area, spotted muskeljaatkat from bathroom window one night! Safe and quiet. Very artsy feel!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malanie O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Lekker plekkie om oor te slaap en vakansie te hou. Alles wat jy nodig het. Mooi, netjiese plek, vriendelike gasvrou. Sal beslis weer by die plek oorslaap. Kan dit beslis vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies, baie mooi en baie rustig. Vriendelike mense! Het baie lekker gebly, dankie vir die gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette P
1 nag
5.0
Apr 2024

Rustig, netjies, baie ruimte en gemaklik. Ek was bekommerd om dierevriendelik te bespreek. Dit is nuut vir my, maar als was bo my verwagting, netjies en skoon. Die gasvrou het my baie vinnig op my gemak gesit. Ek sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy N
1 nag
5.0
Apr 2024

Rustig, naby aan die snelweg, winkels, heerlike atmosfeer en privaat. Dit is my gunsteling verblyf in PTA Area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Suritha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R560
R560 R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf R560
R560 R420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Arizona-singel 267, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0bee818503d77ee48d1e112fcc501d6199a665b5a9e2f4cde83dc44340c380fea9e35b685a170b66c58bde80b58d810f5b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R560 nouVanaf R420 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 267 Arizona Crescent Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.773867260822 28.310960933135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang