The Club
- Kapasiteit: 164 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg, Kaap St. Francis Oord, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R2 114 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Club is in die Kaap St. Francis Oord in die Oos-Kaap geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir gesinne, paartjies en oornaggaste.
Verblyf is in 'n verskeidenheid gastekamers en woonstelle beskikbaar, wat elk gemaklike beddens en en suite-badkamers met storte of baddens het. Elke kamer en woonstel het 'n stoep, 'n privaat ingang, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad waar gaste kan afkoel of sonbaai.
Die oord beskik oor 'n geriefswinkel, 'n restaurant, 'n spa en wasgoeddienste. Die omliggende area is bekend vir die pragtige strande, watersportgeriewe, rustige leefstyl en die natuurskoon.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 61
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Da Gama-weg, Kaap St. Francis Oord, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink The Club het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 164 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg, Kaap St. Francis Oord, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap