Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Coach House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Susan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie maklik om te kry, lekker rustig. Dit is 'n vreeslik mooi plek. Die mense is so vriendelik. Die ontbyt was ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
The Coach House
Hi Susan Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is so bly julle het jul verblyf geniet en sien uit daarna om u weer by ons te verwelkom. Vriendelike groete The Coach House Team

Phumeza Mlungwana M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

We will come back again. Our staff were happy with the place. Everything was perfect. It was also safe to go out and walk in the evenings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
The Coach House
Dear Phumeza Thank you for your wonderful feedback and for choosing The Coach House as accommodation in Franschhoek. Should the opportunity arise to book at our guesthouses again, please do not hesitate to let us know. Best regards The Coach House Team

Stuart S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Will definitely recommend to others. Warm, friendly reception. Very comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Quite simply, sunning! An absolutely wonderful place! Beautiful rooms, spacious, clean, and with all the amenities you could ask for. The hosts were incredibly kind and accommodating. Will definitely be returning soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
The Coach House
Hi Neil Thank you for your wonderful review, and for choosing The Coach House for your recent trip to Franschhoek. We are so pleased to hear that you enjoyed your stay with us and appreciate your kind words. Many thanks & regards The Coach House Team

Jason F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Clean, friendly and well located. Our stay was pleasant. The host was incredibly friendly and attentive. We will definitely come again. We did struggle with the WiFi in our room (no. 1).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Beaulah D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Sal vir seker weer bespreek. Die gasheer en -vrou se diens is puik. Vriendelik en laat mens welkom voel. Hulle het ekstra moeite gedoen en oproepe gemaak om ons te help om 'n shuttle diens te kry. Ontbyt is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
The Coach House
Hi Johan Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is so bly jy en jou vrou het jul verblyf geniet. Ons sien uit na die geleentheid om u weer te akkommodeer. Beste Wense The Coach House Span

Carel P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Uitstekend. Alles was perfek, het baie lekker gebly. Personeel loop die ekstra myl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
The Coach House
Geagte Carel Ons is so bly julle het die verblyf. geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoering en ons hoop om weer die geleentheid te kry om julle te verwelkom. Beste wense en groete. The Coach House Team

Moira H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Het so welkom daar gevoel. Dit was 'n heerlike ervaring. Vriendelike ontvangs, kamer gerieflik en lekker skoon. Ontbyt uit die boonste rak! Algemene ervaring was baie lekker en sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Uitstekende verblyf. Uitstekende personeel. Die personeel is baie vriendelik en baie behulpsaam, die ontvangs was onverbeterlik, die kamers baie skoon. Ontbyt was heerlik! Parkering nogal 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
David
The Coach House
Hi Annette Baie dankie. Dit was aangenaam om u te ontmoet. Ons is baie bly julle kon lekker kuier. Kom bly gerus weer by ons indien u Franschhoek weer kom besoek. Vriendelike Groete David & Jenny

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 5, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb474de81c8d3f8869002cce396353ade57f75c2370bcc4442cc8a59a36f128aec3e60fa1e9bc57a987499302a27da294b94b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 5 Dirkie Uys Street Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9130373 19.1230431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang