Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Coach House

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 5, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Coach House is 'n nasionale monument wat al meer as 'n eeu staan. Die gastehuis is in die rustige dorpie Franschhoek en bied 'n keurige mengsel van historiese sjarme en moderne geriewe. The Coach House is pragtig gerestoureer, wat verseker het dat sy oorspronklike karakter en elegansie behoue gebly het.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid smaakvol gemeubileerde en suite-kamers met gemaklike beddens en moderne geriewe soos lugversorging, WiFi en 'n TV.

Die gastehuis het 'n heerlike tuin met 'n gemeenskaplike swembad, 'n gerieflike sitarea en 'n wasgoeddiens. Dit is ook naby uitstekende restaurante en winkels, wat dit die perfekte bestemming maak vir gaste wat 'n rustige toevlugsoord in Franschhoek soek.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Susan S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie maklik om te kry, lekker rustig. Dit is 'n vreeslik mooi plek. Die mense is so vriendelik. Die ontbyt was ook baie lekker.
Sep 2024
Phumeza Mlungwana M
Besigheidsreis
5.0
We will come back again. Our staff were happy with the place. Everything was perfect. It was also safe to go out and walk in the evenin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Stuart S
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely recommend to others. Warm, friendly reception. Very comfortable accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Neil R
Saam met vriende
5.0
Quite simply, sunning! An absolutely wonderful place! Beautiful rooms, spacious, clean, and with all the amenities you could ask for. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Beaulah D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer bespreek. Die gasheer en -vrou se diens is puik. Vriendelik en laat mens welkom voel. Hulle het ekstra moeite gedoen en oproepe gem...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Dirkie Uys-straat 5, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Coach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 5, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb474de81c8d3f8869002cce396353ade57f75c2370bcc4442cc8a59a36f128aec3e60fa1e9bc57a987499302a27da294b94b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 5 Dirkie Uys Street Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9130373 19.1230431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang