The Cobbles
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R450 administrasiefooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Daar is 'n steil oprit met parkeerplek en toegang tot die huis, maar nie 'n motorhuis nie.
Die huishulp wat daagliks in kom, WiFi en DStv word by die tarief ingesluit.
'n Fooi word op alle besprekings vir skoonmaak en wasgoed met vertrek gehef.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandfront langs die hoofstraat, Keimond, 5260, Oos-Kaap