Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Conclave Country Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Fantasties. Wat 'n wonderlike ervaring. Dit is perfek vir 'n naweek weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Dit was heerlik, pragtig en presies wat ons nodig gehad het. Spesiale dank aan Tebogo, wat 'n vriendelike mens en so hulpvaardig! Conclave is 'n 5-ster-plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda N
Kort verblyf
5.0
Jun 2021

Ongelooflike plek met die beste diens en vriendelikste personeel, sal beslis weer gaan. Wat 'n awesome plek! Ongelooflike diens en vriendelikste personeel. Baie rustige atmosfeer en baie veilig. Lekker lafenis vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnelise H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Wonderlik, fantasties! Julle dra ons op julle hande. Dis pragtig hier, en ons voel ongelooflik bederf. Baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Vriendelik en professioneel. Kamers is skoon en netjies. Wit linne, wat vir my belangrik is. Daar was paaseiers en 'n persoonlike kaartjie om ons welkom te heet. Fasiliteite is voldoende en kindervriendelik. Baie geniet en sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Heerlik en rustig. Baie lekker gebly en uitgerus dankie. Alles was skoon en netjies en gerieflik uiteen gesit. Het die hulp met uit en inpak van my kar opreg waardeer aangesien ek moeilik loop. Al die staf baie vriendelik en behulpsaam. Die feit dat daar 'n generator was met die hope loadshedding wat ons ondervind het, was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2021

Dit was baie aangenaam, ons het dit vreeslik baie geniet. Dit was ongelooflik lekker. Die wildsrit wat die lodge vir ons bespreek het was beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf
4.8
Apr 2021

Uitstekende naweek met puik diens. Die gasvryheid, goeie diens en die verblyf was van die hoogste gehalte en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2021

Baie mooi terrein en gehalteverblyf. Mooi restaurant met aanvaarbare pryse. Heerlike ontspanningsarea met swembad en kroeg. Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Genoeg stapplek en koeltebome. Lekker om by dammetjie te sit terwyl kindertjies op speel-apparate baljaar. Wildrit wat aangebied word die moeite werd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Tranquil, beautiful, neat, friendly service. I would recommend the Conclave anytime for a tranquil close-by escape from busy Pretoria city life. Their breakfast was amazing and all the facilities was neat, clean and well kept. For a few days we could just unwind and enjoy the music of nature - lions from the nearby lodge, ducks and frogs at the pond. We will return often!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afdeling 31, Welgedacht, Dinokeng Sentraal, Pretoria, 0186, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnmr52TM4Ie6cxkIguGYL48yxewBxzR193V5e3Rljiv0jYR8fKy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Section 31 Welgedacht, Dinokeng Sentraal 0186 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.485491 28.466272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang