Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Conclave Country Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir The Conclave Country Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marina L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L

Fantasties.

Wat 'n wonderlike ervaring. Dit is perfek vir 'n naweek weg.

Dorette V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette V

Dit was heerlik, pragtig en presies wat ons nodig gehad het. Spesiale dank aan Tebogo, wat 'n vriendelike mens en so hulpvaardig!

Conclave is 'n 5-ster-plek!

Gerda N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N

Ongelooflike plek met die beste diens en vriendelikste personeel, sal beslis weer gaan.

Wat 'n awesome plek! Ongelooflike diens en vriendelikste personeel. Baie rustige atmosfeer en baie veilig. Lekker lafenis vir die siel.

Marnelise H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnelise H

Wonderlik, fantasties!

Julle dra ons op julle hande. Dis pragtig hier, en ons voel ongelooflik bederf. Baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Absoluut fantasties!

Nicole O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole O

Vriendelik en professioneel.

Kamers is skoon en netjies. Wit linne, wat vir my belangrik is. Daar was paaseiers en 'n persoonlike kaartjie om ons welkom te heet. Fasiliteite is voldoende en kindervriendelik. Baie geniet en sal weer teruggaan.

Lizette R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R

Heerlik en rustig.

Baie lekker gebly en uitgerus dankie. Alles was skoon en netjies en gerieflik uiteen gesit. Het die hulp met uit en inpak van my kar opreg waardeer aangesien ek moeilik loop. Al die staf baie vriendelik en behulpsaam. Die feit dat daar 'n generator was met die hope loadshedding wat ons ondervind het, was baie gemaklik.

Neels E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels E

Dit was baie aangenaam, ons het dit vreeslik baie geniet.

Dit was ongelooflik lekker. Die wildsrit wat die lodge vir ons bespreek het was beslis waarde vir geld.

Kobus V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Uitstekende naweek met puik diens.

Die gasvryheid, goeie diens en die verblyf was van die hoogste gehalte en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Koos J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos J

Baie mooi terrein en gehalteverblyf.

Mooi restaurant met aanvaarbare pryse. Heerlike ontspanningsarea met swembad en kroeg. Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Genoeg stapplek en koeltebome. Lekker om by dammetjie te sit terwyl kindertjies op speel-apparate baljaar. Wildrit wat aangebied word die moeite werd.

Christa K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa K

Tranquil, beautiful, neat, friendly service.

I would recommend the Conclave anytime for a tranquil close-by escape from busy Pretoria city life. Their breakfast was amazing and all the facilities was neat, clean and well kept. For a few days we could just unwind and enjoy the music of nature - lions from the nearby lodge, ducks and frogs at the pond. We will return often!

Bettie G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie G

Sien sterre.

Rustig, mooi, veilig, gerieflik, skoon. Die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afdeling 31, Welgedacht, Dinokeng Sentraal, Pretoria, 0186, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnmr52TM4Ie6cxkIguGYL48yxewBxzR193V5e3Rljiv0jYR8fKy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Section 31 Welgedacht, Dinokeng Sentraal 0186 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.485491 28.466272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang