Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Conclave Country Lodge

  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afdeling 31, Welgedacht, Dinokeng Sentraal, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Conclave Country Lodge bied 'n unieke bosveld-toevlugsoord op 'n rustige plaas wat grens aan Dinokeng Natuurreservaat. Die lodge is 'n uur se ry vanaf Pretoria.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 8 selfsorg-eenhede by die Conclave, 10 chalets of 'n Executive Suite. Die moderne en stylvolle slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens. Al die kamers en eenhede beskik oor 'n en suite-badkamer, TV, sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n verwarmer.

Die lodge het konferensiegeriewe, 'n kroeg, kapel en ontvangsarea. Daar is 'n ruim houtdek met 'n swembad waar gaste kan ontspan.

Gaste kan swem, wildritte, voetslaan, bergfietsry en fietsry in die area geniet terwyl spanbou-aktiwiteite ook teen 'n ekstra koste aangebied word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Afdeling 31, Welgedacht, Dinokeng Sentraal, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink The Conclave Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afdeling 31, Welgedacht, Dinokeng Sentraal, Pretoria, 0186, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnmr52TM4Ie6cxkIguGYL48yxewBxzR193V5e3Rljiv0jYR8fKy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Section 31 Welgedacht, Dinokeng Sentraal 0186 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.485491 28.466272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang