Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Container House @ Pendennis Farm Villiersdorp

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pendennis Farm Stay, Pendennis Plaas, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 510 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Container House @ Pendennis Farm Villiersdorp is net buite die klein dorpie Villiersdorp geleë en is 'n unieke selfsorgverblyf op 'n werkende appel-en-druiweplaas. Die huis is die ideale ligging vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers met dubbelbeddens, en die vierde slaapkamer met 'n stapelbed. Een van die badkamers is toegerus met 'n bad en stort en die oorblywende badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Die sitkamer is ingerig met 'n gerieflike sitkamerstel waar gaste by die kaggel kan ontspan. Hout en vuuraanstekers word voorsien. Gaste kan 'n maaltyd binne of op die patio-eetarea geniet wat geskik is vir 8 mense.

Daar is 'n park buite vir kinders om te geniet. Gaste kan gedurende die somer in die seisoenale dam of gemeenskaplike swembad swem. Daar is 'n pragtige oerwoudgimnasium om kinders te vermaak. Doendinge in die area sluit bergfietsry, voetslaan, visvang en wynproe in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Dagmar Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Pendennis Farm Stay, Pendennis Plaas, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Container House @ Pendennis Farm Villiersdorp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 510
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 510
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pendennis Farm Stay, Pendennis Plaas, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabdb560fcfc477236e1966ab3b0f21ac39a0de818030d70f91328fd354101e29480f4216da4a8a20f61235fe2fbdfd6cb284?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 510 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 Pendennis Farm Stay Pendennis Farm 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.9201634 19.3651632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang