Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Coral Door

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Excellent accommodation. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Die slaapplekkie is lekker vir 'n vinnige oornagkamer. Ons het baie lekker geslaap. Dit was lekker rustig. Dit is nie ingerig vir 'n romantiese aand nie, want die eienaar se deur van haar huis is letterlik oorkant jou badkamer. Die plekkie is skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie vriendelik ontvang, wonderlik gebly. Bad is net onprakties, moet in bad klim om by krane te kom. Sal werk indien plaveiwerk by die eenheid gedoen kan word vir gasteparkeerplek. 'n Buitebraai sal help vir selfsorg. Alhoewel selfsorg is daar nie kookgeriewe nie, net 'n mikrogolfoond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Themba K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Absolutely amazing, home away from home. Trudie is an amazing host. Her service exceeds expectation. She is friendly and willing to ensure your stay becomes an amazing experience. Available to assist at any time upon your stay at The Coral. I found her place is peaceful, quiet and absolutely clean - even made me start thinking about buying a property in that area. I'm definitely visiting again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren R
1 nag
5.0
Jan 2020

Simple. The Coral Door was clean and very neat. It made my stay in Meyerton simple and easy. Will definitely go back and definitely recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie E
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2020

Lekker gebly. Baie netjies en stil omgewing. Daar was nie motorhuisgeriewe soos verwag nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2020

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Trudy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Pleasant and quiet surroundings. Spotless and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Baie tevrede kliënt. The Coral Door is baie netjies, skoon perfek geleë vir ons behoefte, daar ht niks tekort gekom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Baie privaat. Die wooneenheid is baie netjies en smaakvol toegerus met 'n private ingang. Die buurt is baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardner-straat, The Oval 3, Risiville, 1935, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJt8cqtzynFyZwCquinXwS0bodOeHS7SY5b1qf3GOHpWMJm68xV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Gardner Street 3 The Oval 1935 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.646969649771 27.990696430206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang