Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Coral Door

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir The Coral Door
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jaco V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Excellent accommodation.

Home away from home.

Anita D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita D

Die slaapplekkie is lekker vir 'n vinnige oornagkamer.

Ons het baie lekker geslaap. Dit was lekker rustig. Dit is nie ingerig vir 'n romantiese aand nie, want die eienaar se deur van haar huis is letterlik oorkant jou badkamer. Die plekkie is skoon en netjies.

Jan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Baie vriendelik ontvang, wonderlik gebly.

Bad is net onprakties, moet in bad klim om by krane te kom. Sal werk indien plaveiwerk by die eenheid gedoen kan word vir gasteparkeerplek. 'n Buitebraai sal help vir selfsorg. Alhoewel selfsorg is daar nie kookgeriewe nie, net 'n mikrogolfoond.

Themba K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Themba K

Absolutely amazing, home away from home.

Trudie is an amazing host. Her service exceeds expectation. She is friendly and willing to ensure your stay becomes an amazing experience. Available to assist at any time upon your stay at The Coral. I found her place is peaceful, quiet and absolutely clean - even made me start thinking about buying a property in that area. I'm definitely visiting again soon.

Warren R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren R

Simple.

The Coral Door was clean and very neat. It made my stay in Meyerton simple and easy. Will definitely go back and definitely recommend it to others.

Yolandie E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie E

Lekker gebly. Baie netjies en stil omgewing.

Daar was nie motorhuisgeriewe soos verwag nie.

Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Trudy H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy H

Pleasant and quiet surroundings.

Spotless and very comfortable.

Michelle D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Baie tevrede kliënt.

The Coral Door is baie netjies, skoon perfek geleë vir ons behoefte, daar ht niks tekort gekom nie.

Maureen C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen C

Baie privaat.

Die wooneenheid is baie netjies en smaakvol toegerus met 'n private ingang. Die buurt is baie rustig en veilig.

Matimba Eugene M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matimba Eugene M

We enjoyed our stay.

I would recommend The Carol Door for anyone. We really felt at home.

Johan S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Een van die beste plekke waar ons nog gebly het.

Ek beveel The Coral Door sterk aan, baie netjies en dit voel af jy in jou eie bed slaap. Baie dankie, Trudie, jy sien ons weer.

Bernard P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard P

Vriendelik, skoon en modern.

Baie vriendelike ontvangs and baie skoon en netjiese verblyf. Sal beslis aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardner-straat, The Oval 3, Risiville, 1935, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJt8cqtzynFyZwCquinXwS0bodOeHS7SY5b1qf3GOHpWMJm68xV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Gardner Street 3 The Oval 1935 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.646969649771 27.990696430206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang