Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Coral Tree

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marula-straat 2, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Coral Tree is in die stil en lowerryke woonbuurt West Acres in Mbombela (Nelspruit). Die lieflike gastehuis is in 'n inheemse tuin, word omring deur ou bome en het 'n huislike atmosfeer vir sakereisigers en vakansiegangers.

Gerieflike gastehuisverblyf is beskikbaar in 5 gastekamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, optiesevesel-internet, lugversorging, 'n slim-TV met DStv, 'n lessenaar of spieëlkas, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, haardroër, badkamergeriewe en 'n kluis vir waardevolle items.

Verder is daar 'n swembad en 'n lieflike braai-area, asook veilige parkeerplek en 'n volle Engelse ontbyt elke oggend. Aandete is beskikbaar op versoek. Etes kan buite of binne geniet word, afhangende van die weer.

Die perseel is baie veilige en het 'n 24 uur-gewapendereaksie-diens.

Die ligging is naby sakegebiede, winkelsentrums, vermaaklikheidsentrums, asook openbare en privaat mediese geriewe. Die Krugerwildtuin se Malelane-hek is 70 km ver vir 'n daguitstappie na die park.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Marula-straat 2, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink The Coral Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marula-straat 2, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA011f50a7353b889bf35098fc8043e0d11132802561e23384501e2aeeb8db3014b5bd9e66f45a96631523494b0cecf9b4efe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 2 Marula Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.476580919772 30.955479038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang