Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Corner Of

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Justine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir The Corner Of
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Melissa K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa K

Unieke wegbreek uit die stad.

Baie moeite gedoen. Die kamer is kunstig en goed ingerig en netjies. Die eienaar het ook moeite gedoen met peuselhappies en beskuit.

Emile B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile B

Waarde vir geld.

Baie oulike plekkie vir 'n vinnige wegbreek. Ek en my vrou het dit baie geniet. Die plekkie is netjies en die bed is baie gemaklik. Die badkamer is skoon en netjies. Daar is 'n baie lekke boma wat gebruik kan word, so vat hout saam! Ek en my vrou sal baie vinnig weer hier bly en ons sal enige iemand aanraai om die plekkie te bespreek.

Christelle K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle K

Baie rustig en netjies!

Ons het ure op die stoep gesit en kuier, sal enige dag weer teruggaan!

Mariette C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette C

Pragtige kamer met lekker bederfmandjie met biltong en neute.

The Corner Of is 'n pragtige blyplek. Lekker rustig en baie goed toegeruste kombuis. Veilige slaapplek vir 'n enkelvrou.

Wiekus M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiekus M

Kort wegbreek saam met my vrou om te ontsnap van die stadslawaai.

Die eenheid het alles wat nodig is vir 'n lekker kuier en is baie interessant gemeubileer met dekor wat dit 'n tipiese 'cosy' gevoel gee. Die bederfies wat vir ons gelos is, was ook 'n lekker verrasing. Ons kan The Corner Of definitief aanbeveel vir 'n heerlike wegbreek.

Susan N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan N

Pleasant with some dislikes.

Well appointed room. Get rid of Airwick that pumps out smell similar to public loo. Need some open shelves. Too many knickknacks and cushions.

The Corner Of se terugvoer

Geagte Susan.
Jy was welkom om die lekker ruik masjientjie af te sit as dit jou gepla het. Die kussings kon jy ook geskuif het as dit in jou pad was. Smaak verskil. Ons gee die beste vir al ons gaste en is trots op ons instansie en dekor en weet daar is baie mense wat dit werklik waardeer en van alles hou.
Groete

The Corner Of
Marissa V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa V

Alles wat nodig is en nog meer!

Baie skoon en netjies. Eienaar doen baie moeite. Die ekstra verversings was 'n bederf. Sal beslis weer gebruikmaak van The Corner Of as ons in Cullinan is.

Wynand S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S

Baie oulik en gerieflik.

Baie netjies en goeie ligging. Sal definitief weer daar bly.

Wilma V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Goeie ervaring.

Alles wat ons nodig gehad het was daar. Dankie vir die vars melk en water in die yskas. Was so rustig en stil. Slegs een aand oor geslaap maar sal beslis aanbeveel. Dankie vir alles.

Dalene V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V

Fantastiese klein plekkie, Spesiale aandag is gegee aan klein dingetjies.

Ons sal beslis weer gaan.

Philip V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Het my verwagtinge oortref.

What a gem!! Cullinan is glad nie 'n vreemde plek vir ons nie, en is sommer 'n lekker oggenduitstappie soms. Ek sal beslis weer teruggaan na The Corner Of. Jy word verwelkom met smiles en vriendelikheid, Justine het ons die beste diens gegee, vanaf dag een wat ek navraag gedoen het oor die plekkie. Die plek is regtig mooi en sal definitief elkeen se verwagting oortref! Baie dankie The Corner Of vir ons lekker verblyf!

Ilze V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V

Hulle skenk aandag aan die fyner detail.

Netjies, skoon, vriendelik verras met die venue. Baie gasvry!

Adri V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Naweekwegbreek.

Die akkommodasie is oortreflik met al die dekor en klein gedagtes agter alles asook die onverwagse maar waardeerde verrassings. Stunning juweel in die hartjie van Cullinan!

Berna H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna H

Vinnige wegbreek.

Perfek vir 'n aand of twee, ons het dit baie geniet.

Meiring V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meiring V

Vinnige oornag in Cullinan op pad na verdere bestemming.

Oulike plekkie om 'n nag of twee in Cullinan te oornag. Die feit dat dit net buite die hoofstraat met alle bedrywighede geleë is het ons gepas. Ongelukkig is daar klein instandhouding wat kan verbeter, en bydrae daartoe dat ek nie meer as 'n nag sal oorbly nie, of dalk het die "rustic" atmosfeer nie vir ons gewerk nie? Maar "overall" baie gerieflik en waarde vir geld!

Kate M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate M

We had the most relaxing weekend.

The place is extremely well decorated.

Lene N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lene N

Uitstekend!

Goeie verblyf, moeite gedoen.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Junique W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junique W

A beautiful modern yet boho themed abode, with a lovely setup, everything you need and more for two people, nice get away place, and around the corner to the town with so much to do. Awesome stay, friendly arrival.

We had a great host, and a beautiful room with bathroom and kitchen, more than enough facilities for your contort, would definitely stay there again.

Penny L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny L

Dit was heerlik en baie rustig.

Die plekkie was lekker privaat.

Petro V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petro V

Daar was nie veel warm water gewees nie. Moes in koue water stort.

Ons het skottelgoed gewas, toe ons wou gaan stort, toe is daar geen warm water gewees nie.

Hendri V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri V

Rustige naweekwegbreek.

Ons was baie gelukkig en tevrede met The Corner Of. Hulle het ons gekontak om ons inkloktyd te bevestig en was baie vriendelik. Dit is 'n lekker wegbreekplekkie in Cullinan en bied alles wat mens nodig het. Sal beslis weer daar oorslaap!

Juanine L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanine L

Fantasties!

Dis 'n amazing plek, bevat als en meer wat jy nodig het.

Harrison D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harrison D

Cosy, fun and safe apartment!

We loved our stay at The Corner Of. Funky, clean and cozy. Hosts Elain and Erhard were fantastic. Definitely recommend.

Simone S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S

Fantasties, spesiale 'touches'. So uniek!

Ons het die verblyf so geniet! Dankie vir al die bederfies, die netjiese plekkie en jul gasvryheid!

Rochelle G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle G

Dit is 'n pragtige plekkie en alles waaraan jy kan dink is beskikbaar.

Dit is a pragtige plekkie. Kan dalk net hulle regte adres op hulle kaart sit, ons het gesukkel om the gastehuis te kry. Daar kan dalk oorweeg word om 'n radio of TV in die kamer te plaas. Dit sal dalk goed wees om buite die huis ook 'n teken op te sit met The Corner Of se naam op.

Derick C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derick C

Weekend getaway!

We had a really good stay at The Corner Of and thank you so much to the host Erhardt for all his assistance. It is much appreciated.

Charlene C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene C

Die stilte was goed om jouself weer te kalibreer.

Sal definitief weer daar bly.

Anette V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anette V

Gerieflik.

Geen suiker en melk in die kamer! Wat help dit as daar 'n koffiemasjien is maar mens kan nie koffie drink nie?

The Corner Of se terugvoer

Hi Anette,
The Corner of is 'n selfsorg eenheid. Sou julle ons in kennis gestel het dat julle 2 ure vroeër gaan opdaag kon ons als in tyd en reg gehad het vir julle. Die wyn, sjokelade, koffie en beskuit is nie verpligtend nie, maar ons probeer om elke gas gemaklik te laat voel.

The Corner Of
Anree B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anree B

Pragtige kamer met baie karakter.

Ideaal vir 'n rustige naweek weg.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coronation-straat 17, Hoek van Cross-straat en Coronation-straat, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7iy3cB7j1OozbCL20ev4bnGutXbBKqk3QDHUqz7WGNp6kv1Ng2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 17 Coronation Street Corner of Cross Street and Coronation Street 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.678541735691 28.522169663257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang