Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Corner Of

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Melissa K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Unieke wegbreek uit die stad. Baie moeite gedoen. Die kamer is kunstig en goed ingerig en netjies. Die eienaar het ook moeite gedoen met peuselhappies en beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Waarde vir geld. Baie oulike plekkie vir 'n vinnige wegbreek. Ek en my vrou het dit baie geniet. Die plekkie is netjies en die bed is baie gemaklik. Die badkamer is skoon en netjies. Daar is 'n baie lekke boma wat gebruik kan word, so vat hout saam! Ek en my vrou sal baie vinnig weer hier bly en ons sal enige iemand aanraai om die plekkie te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Baie rustig en netjies! Ons het ure op die stoep gesit en kuier, sal enige dag weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette C
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Pragtige kamer met lekker bederfmandjie met biltong en neute. The Corner Of is 'n pragtige blyplek. Lekker rustig en baie goed toegeruste kombuis. Veilige slaapplek vir 'n enkelvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiekus M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Kort wegbreek saam met my vrou om te ontsnap van die stadslawaai. Die eenheid het alles wat nodig is vir 'n lekker kuier en is baie interessant gemeubileer met dekor wat dit 'n tipiese 'cosy' gevoel gee. Die bederfies wat vir ons gelos is, was ook 'n lekker verrasing. Ons kan The Corner Of definitief aanbeveel vir 'n heerlike wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Pleasant with some dislikes. Well appointed room. Get rid of Airwick that pumps out smell similar to public loo. Need some open shelves. Too many knickknacks and cushions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Justine
The Corner Of
Geagte Susan. Jy was welkom om die lekker ruik masjientjie af te sit as dit jou gepla het. Die kussings kon jy ook geskuif het as dit in jou pad was. Smaak verskil. Ons gee die beste vir al ons gaste en is trots op ons instansie en dekor en weet daar is baie mense wat dit werklik waardeer en van alles hou. Groete

Marissa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Alles wat nodig is en nog meer! Baie skoon en netjies. Eienaar doen baie moeite. Die ekstra verversings was 'n bederf. Sal beslis weer gebruikmaak van The Corner Of as ons in Cullinan is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand S
1 nag
5.0
Nov 2022

Baie oulik en gerieflik. Baie netjies en goeie ligging. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Goeie ervaring. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Dankie vir die vars melk en water in die yskas. Was so rustig en stil. Slegs een aand oor geslaap maar sal beslis aanbeveel. Dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Fantastiese klein plekkie, Spesiale aandag is gegee aan klein dingetjies. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Justine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coronation-straat 17, Hoek van Cross-straat en Coronation-straat, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7iy3cB7j1OozbCL20ev4bnGutXbBKqk3QDHUqz7WGNp6kv1Ng2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 17 Coronation Street Corner of Cross Street and Coronation Street 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.678541735691 28.522169663257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang