Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Corner Of

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coronation-straat 17, Hoek van Cross-straat en Coronation-straat, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Corner Of is 'n knus ateljeewoonstel weggesteek tussen die pers Jacaranda-omlynde strate van Cullinan se ou stad. Dit is die ideale verblyf en dorpie om van die stad af na te ontsnap, en slegs 20 minute se ry vanaf Pretoria-Oos.

Die ateljeewoonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed en kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer, ideaal vir sakereisigers, 'n paartjie of as 'n gerieflike oornagplek. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie-area het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei, ideaal vir verhit-en-eet etes.

Daar is 2 gemaklike stoele in die sitarea en die kamer loop uit na die onderdak, buitekroeg 'n lieflike Boma en braai-area waar gaste luilekker middae kan geniet.

Die ateljee is privaat en afgesonder van die hoofhuis af.

Gaste kan die plaaslike restaurante, kroeë, brouerye, stasie en hotel besoek, wat net 'n entjie se stap van die ateljee af is. Bewonder die ou stad sowel as die oulike vintage winkeltjies.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Melissa K
Saam met lewensmaat
5.0
Unieke wegbreek uit die stad. Baie moeite gedoen. Die kamer is kunstig en goed ingerig en netjies. Die eienaar het ook moeite gedoen met peuselhappies...
Sien meer
Sep 2023
Emile B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie oulike plekkie vir 'n vinnige wegbreek. Ek en my vrou het dit baie geniet. Die plekkie is netjies en die bed is baie gemaklik. D...
Sien meer
Aug 2023
Christelle K
Saam met lewensmaat
4.8
Baie rustig en netjies! Ons het ure op die stoep gesit en kuier, sal enige dag weer teruggaan!
Sep 2023
Mariette C
4.8
Pragtige kamer met lekker bederfmandjie met biltong en neute. The Corner Of is 'n pragtige blyplek. Lekker rustig en baie goed toegeruste kombuis. Vei...
Sien meer
Apr 2023
Wiekus M
Saam met lewensmaat
4.6
Kort wegbreek saam met my vrou om te ontsnap van die stadslawaai. Die eenheid het alles wat nodig is vir 'n lekker kuier en is baie interessant gemeub...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Justine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Coronation-straat 17, Hoek van Cross-straat en Coronation-straat, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink The Corner Of het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coronation-straat 17, Hoek van Cross-straat en Coronation-straat, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7iy3cB7j1OozbCL20ev4bnGutXbBKqk3QDHUqz7WGNp6kv1Ng2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 17 Coronation Street Corner of Cross Street and Coronation Street 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.678541735691 28.522169663257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang