Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cosmopolitan 501

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regent-weg 103, Eenheid 501 The Cosmopolitan, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 010 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Cosmopolitan 501 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n woonstelgebou in Seepunt en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na ontspannende en gerieflike verblyf.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n TV. Die leefarea lei na 'n balkon. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. WiFi is beskikbaar.

Die verblyf het 'n omsetter en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. The Cosmopolitan is naby restaurante, kroeë, winkels, die Seepunt-paviljoen en die Seepunt-promenade. Kaapstad se sakekern is ongeveer 5 km ver en Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 26 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Barbara-Ann Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Regent-weg 103, Eenheid 501 The Cosmopolitan, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 010
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 010
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regent-weg 103, Eenheid 501 The Cosmopolitan, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9472295de3f8ab2b4f6d8dda22f36e8238bd2dce47f3d8b3beafed2fd8c6ee02c1fadfc91f3f108b7ba735fa7279364a80a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 010 per nag (plek vir 2) 103 Regent Road Unit 501 The Cosmopolitan 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.922563532993 18.380816280842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang