Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage @ 19 Marina Glen

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Waldi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Baie lekker gekuier! Ons het baie lekker gekuier. Die plekkie is waarde vir geld, en ons sal dit vir sekere aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Metherlene P
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Beautiful accommodation. Donovan was very informative and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Die natuur om die cottage is ongelooflik mooi. Verblyf was uitstekend en waarde vir geld. Donovan, dankie vir al die inligting voor die tyd en die antwoord van vrae. Ons sien julle weer. Daar is baie om te doen in die omliggende omgewing. Die strand wat 750 m van The Cottage af was, was 'n bonus. Mariners Seafood Restaurant wat 1,7 km van The Cottage af is was 'n aangename ervaring. Die strand by die restaurant was ongelooflik mooi en ons het baie tyd op die strand spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donovan
The Cottage @ 19 Marina Glen
Hi Leandra, Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Julle was uitstekende gaste en ons kan nie wag om julle weer te verwelkom nie. Lekker dag.

Marleny A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Ons gesin van drie het lekker vir 'n week gebly hier. Die plek het alles wat mens sal benodig vir 'n langer verblyf, alles is netjies en skoon. Daar is persoonlike elemente aan die plek wat dit soos 'n tuiste laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Colleen B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2021

Best ever. Will definitely come back one day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johann D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2021

Rustige omgewing met lieflike natuur. Die omgewing is netjies en rustig verblyf, kan net doen met 'n parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Donovan
The Cottage @ 19 Marina Glen
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons ondersoek tans opsies om parkering by die eenheid te bied. Ons hoop dat julle die tyd geniet het en ons sien uit vir julle om weer van ons kothuis gebruik te maak.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Donovan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R575
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winifred-singel, Marina Glen 19, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1c137e300bf0c8e7c5f732bd0bb33b98351d6d3c91962a729d3d91d52a38c7f9d167ce2facf1efa5a4a42261e7d3ff49495?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Winifred Crescent 19 Marina Glen 4281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.931846402935 30.302946018635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang