Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage @ Wetlands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wetlands op die Bitou-plaas R9, Langs die R340 na Wittedrif en Uniondale, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Cottage @ Wetlands is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Plettenbergbaai, Wes-Kaap, bied. Die eiendom spog met rustige uitsigte oor die Bitourivier en omliggende berge, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die oorblywende badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, lugbraaier, ketel en mikrogolf, asook eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir gaste se gerief. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6, perfek vir etes. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n TV en gratis WiFi. Die eiendom is toegerus met sonpanele sodat gaste nie hoef te bekommer oor beurtkrag tydens hul verblyf nie.

Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep en meer buitesitplek wat oor die pragtige tuin uitkyk. Gaste het ook toegang tot 'n Weber-braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Wetlands op die Bitou-plaas R9, Langs die R340 na Wittedrif en Uniondale, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wetlands op die Bitou-plaas R9, Langs die R340 na Wittedrif en Uniondale, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfac1cec94b5a573478a9ef4e9cfa56c30d2071e622d99dc53192dc886b204dd2e0efd9ae6e2dca15133f759193a8292ab28e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) Wetlands on the Bitou farm R9 Off the R340 to Wittedrif and Uniondale 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.938015885351 23.27954730439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang