The Cottage @ Wetlands
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wetlands op die Bitou-plaas R9, Langs die R340 na Wittedrif en Uniondale, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Cottage @ Wetlands bied selfsorgverblyf in Plettenbergbaai in die Wes-Kaap. Die kothuis is ideaal vir 'n gesinswegbreek en spog met 'n uitsig oor die Bitourivier en op die omliggende berge.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplankombuis is met 'n yskas, gasstoof, lugbraaier, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel, TV en gratis WiFi. Die kothuis is met sonpanele toegerus sodat gaste nie oor beurtkrag tydens hul verblyf hoef te bekommer nie.
Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek, 'n Weber-braai en 'n uitsig oor die pragtige tuin en vuurputarea. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook addisionele toesluit-stoorplek vir enige sporttoerusting en fietse.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nix Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Wetlands op die Bitou-plaas R9, Langs die R340 na Wittedrif en Uniondale, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Cottage @ Wetlands het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wetlands op die Bitou-plaas R9, Langs die R340 na Wittedrif en Uniondale, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang