Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage @ Wetlands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wetlands op die Bitou-plaas R9, Langs die R340 na Wittedrif en Uniondale, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Cottage @ Wetlands bied selfsorgverblyf in Plettenbergbaai in die Wes-Kaap. Die kothuis is ideaal vir 'n gesinswegbreek en spog met 'n uitsig oor die Bitourivier en op die omliggende berge.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplankombuis is met 'n yskassie, stoof, lugbraaier, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel, TV en gratis WiFi. Die kothuis is met sonpanele toegerus sodat gaste nie oor beurtkrag tydens hul verblyf hoef te bekommer nie.

Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek, 'n Weber-braai en 'n uitsig oor die pragtige tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Wetlands op die Bitou-plaas R9, Langs die R340 na Wittedrif en Uniondale, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wetlands op die Bitou-plaas R9, Langs die R340 na Wittedrif en Uniondale, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfac1cec94b5a573478a9ef4e9cfa56c30d2071e622d99dc53192dc886b204dd2e0efd9ae6e2dca15133f759193a8292ab28e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) Wetlands on the Bitou farm R9 Off the R340 to Wittedrif and Uniondale 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.938015885351 23.27954730439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang