Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Amanda S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

Pragtige plekkie. Gasvrou was baie gasvry. Baie skoon en netjies en goed geleë in Midrand. Kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
The Cottage
Goeiedag Amanda Dankie vir die tyd om 'n resensie te skryf. Dit was aangenaam om vir Derick te ontvang. Julle is altyd welkom. Groete The Cottage

Esther N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Netjies en skoon. Vriendelike diens. Wat ek die meeste geniet het, was die lekker warm bad. Dankie vir die ekstra myl om ons Sondagoggend baie vroeg met 'n heerlike ontbyt te bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2019

Perfek. Sal The Cottage aanbeveel aan enige iemand. Bestuur is betrokke, vriendelik en gaan uit hul pad om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak. Het baie tuis gevoel. Sal vir seker weer en weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
The Cottage
Goeiedag Sonja Baie dankie vir die positiewe terugvoer en jou tyd wat jy afgestaan het om die review te skryf. Ons is baie bly dat jy die verblyf geniet het en verwelkom jou graag weer! Groetnis Jeanne & Tug The Cottage

Paul S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2019

Aangenaam verras. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is baie netjies. Daar is DStv beskikbaar, nie alle pakkette nie, maar die meeste. Jy kry 500 MB data om mee te werk, so maak seker jou rekenaar se updates is af, anders gaan dit nie hou nie, maar hulle is ook nie bang om ekstra te gee indien nodig nie. Die ontbyt is van hoë gehalte en Tug se omelet mag maar oorweeg word. Dit is baie veilig agter twee veiligheidshekke en 'n mens kan rustig bly sonder bekommernis. Dit is goed geleë met toegang tot die omliggende besighede en ook die hoofweg is baie naby, maar sonder die geraas van die voertuie. The Cottage is definitief 'n baie goeie opsie om te oorweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
The Cottage
Goeiedag Paul Baie dankie vir die tyd wat jy afstaan om vir ons 'n positiewe terugvoer te gee. Ons is bly dat jy lekker gebly het en ontvang jou graag weer. Die omelette sal verseker op die spyskaart bly! Groetnis Jeanne & Tug The Cottage

Eddie C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2019

Rustige atmosfeer. Baie rustige omgewing met uitstekende fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
The Cottage
Goeiedag Eddie Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat u die verblyf by ons geniet het. Ons sien uit om u weer te ontvang. Groetnis Jeanne@thecottage.

Leon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Aan alle verwagtinge voldoen. The Cottage is huislik skoon en netjies. Daar is alles wat jy nodig het. Die ontbyt was heerlik. Is vriendelik en gasvry deur die gasvrou ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
The Cottage
Goeiedag Leon, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat u die verblyf geniet het en sien uit om u weer te ontvang. Groetnis, Jeanne The Cottage

Lieb V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2019

Beste oornag nog in Midrand area. The Cottage is 'n rustige en veilige plek in Glen Austin area met vriendelike aangename mense. Die ontbyt was baie goed en die kamer was puik toegerus. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yda C
1 nag
4.8
Sep 2018

Verblyf aangenaam, huislike atmosfeer, mens voel veilig en welkom. Jeanne is 'n uitstekende gasvrou en die fasiliteite baie aangenaam en goed. Veilige parkering, heerlike etes en 'n aangename atmosfeer maak die verblyf besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
The Cottage
Liewe Yda Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly dat u die verblyf geniet het. Groetnis Jeanne The Cottage

Noma N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Aug 2018

A quaint cottage with a big heart. Jeanne is such a wonderful hostess. She made sure I was well taken care off. The place is super clean, great decor, quiet and well maintained. Awesome breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
The Cottage
Dear Noma, Thank you for the lovely feedback. We enjoyed meeting you and it was a pleasure to be your host. All the best. Kindest regards, Jeanne

Bernadette F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2018

Lekker gebly. Vriendelike diens, baie gaaf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeanne
The Cottage
Julle is baie welkom Bernadette. Baie dankie vir die goeie terugvoer. Jeanne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Austin-straat 58, Glen Austin, Midrand, 1685, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2BcArUyAuXYP0AluKYO1MSWneVqHX55XL6JTojZlOa2yZoq0ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 58 Austin Road Glen Austin 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.964616469668 28.144542070534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang