The Cottage
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soutpansbergstraat 48, Noordheuwel, Mogale City, 1739, Gauteng
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal vir 'n gesin of sakereisiger is. Dit het sy eie ingang en 'n privaat tuin sodat gaste hulle privaatheid en rustigheid tydens hul verblyf kan geniet.
Die Kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoeltjies waar gaste hul maaltye of 'n koppie koffie kan geniet. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Vir diegene wat werk moet inhaal of in verbinding moet bly tydens hul verblyf, sluit die kothuis 'n werkstasie in. Dit stel sakereisigers in staat om gemaklik en doeltreffend te werk.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel, met addisionele veiligheidsmaatreëls in plek wat 'n elektriese heining en sonkragbeligting insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Trevor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Soutpansbergstraat 48, Noordheuwel, Mogale City, 1739, Gauteng
- Gaste dink The Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soutpansbergstraat 48, Noordheuwel, Mogale City, 1739, Gauteng