Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage - Hadison Park

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 258 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Emmanuel Thapelo S
1 nag
5.0
Aug 2024

Perfect. It was a great place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imelda M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Perfect stay. It was nice and peaceful, a safe location. I forgot my 2 weaves and they kept it for me. Reliable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theodore M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Uitstekende plek. Kort net 'n televisiestel. Ja. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlaine G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ons het heerlik gebly as ook gekuier. Heerlik gekuier en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mindy E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie lekker plekkie. Was net 'n vinnige oornag, maar was meer as tevrede met alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Was aangenaam. Dit was net vir een nag, maar die ontvangs was vriendelik en die plek baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia Y
1 nag
5.0
Mrt 2024

Professional and very quiet, and very nice hosts. It was beautiful, clean, and the nicest owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ideaal vir oornag fasiliteit. Baie lekker ontspan in koel kothuis en afgekoel in splash swembad. Vriendelike eienaar en hulpvaardig en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Kinders was so gelukkig maak n mamma hart bly. Heerlik gebly, uitstekende blyplek met kinders entertainment.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie lekker gebly. Baie vriendelike diens, alles was mooi, netjies en skoon. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 258

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstraat 12, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiYTU2MGU2LTc2ZTktNDM4Mi04ZjlhLTc0ZDliYzlmOWIwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 258 5 1 5 12 Simon Street Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.75469601152 24.744766571357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang